{"id":37810,"date":"2016-04-20T07:48:30","date_gmt":"2016-04-20T05:48:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37810"},"modified":"2016-04-20T10:04:13","modified_gmt":"2016-04-20T08:04:13","slug":"valke-maak-nie-hond-haaraf-teen-stropers-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37810","title":{"rendered":"Valke maak nie hond haaraf teen stropers nie"},"content":{"rendered":"<p>Die Valke in die Noord-Kaap se ondersoek na twee afsonderlike voorvalle waarin twee renosters onlangs op \u2018n plaas naby Kimberley doodgeskiet is, het nog niks opgelewer nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Witrenosterkoei se ontbinde karkas is gekry. Die koeikarkas wat op 7 April op &#8216;n wildsplaas gevind is, het nog albei horings gehad. <\/p>\n<p>Die Valke se provinsiale woordvoerder, Philani Nkwalase, s\u00ea n\u00f3g \u2018n karkas is op 9 April op dieselfde plaas gevind. <\/p>\n<p>Di\u00e9 van die witrenosterkoei is vermoedelik geskiet \u2018n paar dae voordat haar karkas gevind is en die gewonde dier het glo weggehardloop daar waar sy gevind is, gevrek. <\/p>\n<p>Die ligging van waar die karkasse gevind is, gaan nie bekendgemaak word nie om verdere voorvalle te voorkom. Di\u00e9 dier se horings is ook nie verwyder nie.   <\/p>\n<p>Nog niemand is in hegtenis geneem nie. Die polisieondersoek duur voort. Nkwalase kon nie bevestig of \u2018n renosterkoei of \u2013bul in die tweede voorval doodgeskiet is nie. <\/p>\n<p>Di\u00e9 dier se karkas het ook al begin ontbind, s\u00ea hy. Dit is ook steeds onduidelik of dieselfde booswigte betrokke is by albei voorvalle.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea \u2018n polisiewoordvoerder in Bloemfontein, Wendy Nkabi, die polisie soek steeds na stropers n\u00e1 \u2018n voorval waarin \u2018n witrenosterkoei en haar kalf vermoedelik in Maart doodgeskiet en van hul horings op die Bloemfonteinse dieretuinplaas buite die stad gestroop is. <\/p>\n<p>Die koei en haar kalf se karkasse is op 31 Maart deur \u2018n veldwagter in \u2018n kamp op di\u00e9 plaas gevind. <\/p>\n<p>Die polisie se forensiese eenheid en ander betrokkenes werk nou saam met streng veiligheidsmaatre\u00ebls wat in plek is op die plaas, wat goed omhein is.<\/p>\n<p>Dit gaan nog verder opgeskerp word. <\/p>\n<p>Nkwalase doen opnuut \u2018n beroep op plaaseienaars en werknemers in die Noord-Kaap om meer paraat te wees teen renosterstropers. <\/p>\n<p>Volgens hom moet gemeenskappe enige verdagte mense of voertuie wat by plase in die provinsie opgemerk word, by die polisie aanmeld. <\/p>\n<p>Intussen word &#8216;n stryd ook om van die Valke se hoof, Berning Ntlemeza ontslae te raak.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die drukgroep Freedom Under Law, oudregter Johann Kriegler s\u00ea die hoofaansoek om te bepaal of Ntlemeza se aanstelling as hoof van die Valke wettig was, gaan voort.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Valke in die Noord-Kaap se ondersoek na twee afsonderlike voorvalle waarin twee renosters onlangs op \u2018n plaas naby Kimberley doodgeskiet is, het nog niks opgelewer nie. &#8216;n Witrenosterkoei se ontbinde karkas is gekry. Die koeikarkas wat op 7 April op &#8216;n wildsplaas gevind is, het nog albei horings gehad. Die Valke se provinsiale woordvoerder, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37810\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Valke maak nie hond haaraf teen stropers nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":19572,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11432,11609,11606],"class_list":["post-37810","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-renosters","tag-stropers","tag-valke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37810","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37810"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37810\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19572"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37810"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37810"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37810"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}