{"id":37805,"date":"2016-04-20T09:21:04","date_gmt":"2016-04-20T07:21:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37805"},"modified":"2016-04-20T09:21:04","modified_gmt":"2016-04-20T07:21:04","slug":"milde-reen-oppad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37805","title":{"rendered":"Milde re\u00ebn oppad"},"content":{"rendered":"<p>Groot dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes kan vanaand en m\u00f4re na re\u00ebn uitsien.<\/p>\n<p>Tonie Rossouw van die Bloemfonteinse weerkantoor het aan OFM ges\u00ea daar is vandag \u2018n 30%-kans op buie en donderbuie in die sentrale deel van die binneland. <\/p>\n<p>Dit weens \u2018n frontale stelsel wat suid van die land inbeweeg. Daarmeesaam is daar \u2018n goed ontwikkelde bolaagtrog voor di\u00e9 frontale stelsel wat die styging van lug veroorsaak. <\/p>\n<p>\u2018n Wolkband beweeg van die westelike deel na die ooste. Hy s\u00ea daar is vanaand \u2018n 60%-kans op re\u00ebn in die Vrystaat en die Noord-Kaap wanneer die stelsel deurbeweeg. <\/p>\n<p>Hy voorspel ook \u2018n 60%-kans op re\u00ebn m\u00f4re in die sentrale en suidelike deel van die Vrystaat, die verre suid-oostelike deel van Noordwes en die oostelike deel van die Noord-Kaap. <\/p>\n<p>Gunstige re\u00ebntoestande verbeter teen vanmiddag. Daar is \u2018n goeie kans op buie en donderbuie teen vanaand en m\u00f4re heeldag in die sentrale binneland. <\/p>\n<p>Dit sal aanvanklik begin in die westelike deel en deurbeweeg oor die sentrale deel van die Vrystaat, asook die Suid-Vrystaat, na die noord-oostelike deel van die provinsie. Rossouw s\u00ea re\u00ebntoestande sal teen Vrydag opklaar. Hy voorspel ook geen re\u00ebn vir volgende week nie.<\/p>\n<p>Rossouw s\u00ea teen Saterdag kan mense in die sentrale binneland sonnige maar koel toestande verwag. Warmer temperature kom eers teen Sondag voor.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Groot dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes kan vanaand en m\u00f4re na re\u00ebn uitsien. Tonie Rossouw van die Bloemfonteinse weerkantoor het aan OFM ges\u00ea daar is vandag \u2018n 30%-kans op buie en donderbuie in die sentrale deel van die binneland. Dit weens \u2018n frontale stelsel wat suid van die land inbeweeg. Daarmeesaam is daar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37805\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Milde re\u00ebn oppad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":22024,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21934,22450,14425,16099,22451],"class_list":["post-37805","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-buie","tag-donderweer","tag-droogte","tag-reen","tag-weerkantoor"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37805","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37805"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37805\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22024"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37805"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37805"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37805"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}