{"id":37794,"date":"2016-04-19T10:36:08","date_gmt":"2016-04-19T08:36:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37794"},"modified":"2016-04-19T13:02:54","modified_gmt":"2016-04-19T11:02:54","slug":"kaapstad-bestry-rassisme-nie-geweld-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37794","title":{"rendered":"Kaapstad bestry rassisme, nie geweld nie"},"content":{"rendered":"<p>Kaapstad bestry liewer rassisme, nie geweld en die vernietiging van infrastruktuur nie.<\/p>\n<p>Wes-Kaapse Verkeersowerhede s\u00ea die N7 by Du Noon naby Milnerton is weer oopgestel na nog &#8216;n nag van gewelddadige protesoptrede. <\/p>\n<p>Protesgangers het voertuie met klippe bestook en buitebande aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea daar word nie gehoor gegee aan hul eise om behuising en dienslewering nie. <\/p>\n<p>Maandag is winkels wat aan buitelandse burgers behoort gestroop en &#8216;n MyCiti-bushalte ernstig beskadig.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea die Kaapstadse metro s\u00ea hulle ondersoek nou meer as 30 voorvalle van rassisme in die stad en nie dienslewering nie.<\/p>\n<p>Die plaaslike owerheid en die Kaapse Skiereiland universiteit van tegnologie het &#8216;n onderneming onderteken om rassisme te bestry. <\/p>\n<p>Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille het &#8216;n beroep op die publiek gedoen om voorvalle van rassisme aan te meld.<\/p>\n<p>Metrorail moes pendelaars waarsku dat vertragings van tot twee ure kan voorkom na vandalisme aan die seintoerusting by die Kaapse stasie. <\/p>\n<p>Die pendeldiens ervaar die afgelope paar weke verskeie probleme weens &#8216;n onbeskermde staking. <\/p>\n<p>Treinwaens is onder meer aan die brand gesteek. Nog veiligheidsmaatre\u00ebls is in plek en pendelaars is gevra om van alternatiewe vervoer gebruik te maak.<\/p>\n<p>Die departement van Water en Sanitasie het ook sy kommer uitgespreek oor die toenemende beskadiging van waterinfrastruktuur weens kabeldiefstal by pompstasies. <\/p>\n<p>Die departement s\u00ea kabeldiefstal kniehalter die verskaffing van skoon water aan gemeenskappe. <\/p>\n<p>Water ter waarde van tot sewe miljard rand gaan jaarliks verlore weens die beskadiging van infrastuktuur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kaapstad bestry liewer rassisme, nie geweld en die vernietiging van infrastruktuur nie. Wes-Kaapse Verkeersowerhede s\u00ea die N7 by Du Noon naby Milnerton is weer oopgestel na nog &#8216;n nag van gewelddadige protesoptrede. Protesgangers het voertuie met klippe bestook en buitebande aan die brand gesteek. Hulle s\u00ea daar word nie gehoor gegee aan hul eise om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37794\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kaapstad bestry rassisme, nie geweld nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":16337,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5380,1665,4933,5488,266],"class_list":["post-37794","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dienslewering","tag-geweld","tag-kaapstad","tag-oproer","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37794","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37794"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37794\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16337"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37794"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37794"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37794"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}