{"id":37787,"date":"2016-04-19T10:21:31","date_gmt":"2016-04-19T08:21:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37787"},"modified":"2016-04-19T10:21:31","modified_gmt":"2016-04-19T08:21:31","slug":"japan-lamgele-deur-twee-aardbewings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37787","title":{"rendered":"Japan lamgel\u00ea deur twee aardbewings"},"content":{"rendered":"<p>Die twee aardbewings wat dele van die suide van Japan lamgel\u00ea het, se invloed word veel verder as die middelpunt van die rampgebied gevoel.<\/p>\n<p>Alhoewel dit nie so erg was soos die verwoesting van die 2011-aardbewering en die tsunami nie, word vervaardiging direk geraak.<\/p>\n<p>Motorvervaardigers veral, het sedertdien lesse oor ontwrigtings in die verskaffingsketting geleer.<\/p>\n<p>Toyota Motor Corp, die motorvervaardiger wat die swaarste getref is, het produksie by sy fabriek in Kyushu gestaak, waar die aardbewings laat Donderdag en vroeg Saterdag plaasgevind het. <\/p>\n<p>Tot dusver is 42 mense dood en byna 1 100 beseer. Honda Motor Corp het produksie by sy motorfietsfabriek in Kumamoto, die grootste stad wat deur die aardbewing geraak is, gestaak.<\/p>\n<p>D\u00ede fabriek is ernstig in die aardbewing beskadig en vanwe\u00eb naskokke was dit onveilig om die gebou binne te gaan en die omvang van die skade te inspekteer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die twee aardbewings wat dele van die suide van Japan lamgel\u00ea het, se invloed word veel verder as die middelpunt van die rampgebied gevoel. Alhoewel dit nie so erg was soos die verwoesting van die 2011-aardbewering en die tsunami nie, word vervaardiging direk geraak. Motorvervaardigers veral, het sedertdien lesse oor ontwrigtings in die verskaffingsketting geleer. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37787\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Japan lamgel\u00ea deur twee aardbewings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37788,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6884,6549,7314],"class_list":["post-37787","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aardbewings","tag-japan","tag-toyota"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37787","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37787"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37787\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37788"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37787"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37787"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37787"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}