{"id":37756,"date":"2016-04-18T08:38:05","date_gmt":"2016-04-18T06:38:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37756"},"modified":"2016-04-18T08:38:05","modified_gmt":"2016-04-18T06:38:05","slug":"oorbesteding-op-hophuise-in-noord-kaap-bekyk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37756","title":{"rendered":"Oorbesteding op hophuise in Noord-Kaap bekyk"},"content":{"rendered":"<p>Miljoene rande se oorbesteding aan die herstel van HOP-huise en doelwitte wat nie gehaal is nie, is van die probleme by die Noord-Kaapse departement van Menslike Nedersettings wat later vandeesmaand in die parlement gaan draai.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor Menslike Nedersettings, Nocawe Mafu, het di\u00e9 departement aanges\u00ea om weer \u2018n voorlegging aan die komitee te doen. <\/p>\n<p>Dit volg nadat di\u00e9 komitee Dinsdag die departement se voorlegging sterk gekritiseer het. Die departement moes verslag doen oor sy prestasie tydens die vorige boekjaar en sy planne en doelwitte vir die volgende boekjaar. <\/p>\n<p>Die voorlegging het onder meer gewys dat die departement verskeie doelwitte, soos die uitreiking van titelaktes en die bou van HOP-huise, nie bereik het nie. Van die probleme wat glo hiervoor verantwoordelik was, was die koste vir die vervoer van boumateriaal na afgele\u00eb dorpe en die tekort aan professionele dienste. <\/p>\n<p>Lede het egter ges\u00ea die departement moet \u2018n meer volledige voorlegging gaan voorberei en met die nodige antwoorde op hul vrae terugkeer. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Miljoene rande se oorbesteding aan die herstel van HOP-huise en doelwitte wat nie gehaal is nie, is van die probleme by die Noord-Kaapse departement van Menslike Nedersettings wat later vandeesmaand in die parlement gaan draai. Die voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee oor Menslike Nedersettings, Nocawe Mafu, het di\u00e9 departement aanges\u00ea om weer \u2018n voorlegging &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37756\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oorbesteding op hophuise in Noord-Kaap bekyk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37757,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22438,2300,8414,22437],"class_list":["post-37756","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hophuise","tag-korrupsie","tag-noord-kaap","tag-oorbesteding"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37756","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37756"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37756\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37757"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37756"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37756"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37756"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}