{"id":37746,"date":"2016-04-18T07:54:25","date_gmt":"2016-04-18T05:54:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37746"},"modified":"2016-04-18T07:54:25","modified_gmt":"2016-04-18T05:54:25","slug":"opposisie-stook-rewolusie-na-oproermaker-in-aanhouding-sterf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37746","title":{"rendered":"Opposisie stook rewolusie na oproermaker in aanhouding sterf"},"content":{"rendered":"<p>Die leier van Gambi\u00eb se sterkste opposisieparty is Saterdag n\u00e1 \u2019n tweede ronde betogings in di\u00e9 land in hegtenis geneem. <\/p>\n<p>Die opposisie <a href=\"http:\/\/www.freedomnewspaper.com\/gambia-one-liter-one-catapult-stones-old-tires-next-final-stage-gambian-revolution\/\">stook <\/a>&#8216;n rewolusie in die land.<\/p>\n<p>Lede van die opposisieparty eis antwoorde oor die dood van een van die party se leiers terwyl hy in aanhouding was.<\/p>\n<p>Intussen is twee ander ook glo in aanhouding dood, maar Reuters kon nie die name verskaf nie.<\/p>\n<p>Die United Democratic Party (UDP) se leier, Ousainou Darboe, \u2019n menseregte-advokaat, is saam met drie ander partyleiers deur die polisie weggelei kort nadat hulle met \u2019n protesoptog vanaf sy huis in die hoofstad, Banjoel, begin het.<\/p>\n<p>Veiligheidsmagte gewapen met aanvalsgewere, het volgens ooggetuies die betogers met traangas bestook.<\/p>\n<p>\u201cOusainou Darboe en ander senior uitvoerende lede is in hegtenis en verskeie mense is aangerand,\u201d het Modou Ceesay, \u2019n ooggetuie aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>Sowat 150 ondersteuners het saam met Darboe ge\u00ebis dat geregtigheid geskied nadat die party se sektretaris, Solo Sandeng, Donderdag in polisie-aanhouding gesterf het.<\/p>\n<p>Gambi\u00eb het onlangs aangekondig dat hulle as gasheer vir die Organisasie van Islamitiese Samewerking se beraad in 2018 sal optree.<\/p>\n<p>Aan die einde van die jaar sal die inwoners &#8216;n nuwe president kies.<\/p>\n<p>Gambiaanse opposisielede het verlede week &#8216;n beroep gedoen dat perke vir presidensi\u00eble termyne in Gambi\u00eb ingestel word.<\/p>\n<p>President Jammeh is een van &#8216;n aantal Afrika-leiers wat termynperke uit hul grondwet gehaal het na &#8216;n referendum.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van Gambi\u00eb se sterkste opposisieparty is Saterdag n\u00e1 \u2019n tweede ronde betogings in di\u00e9 land in hegtenis geneem. Die opposisie stook &#8216;n rewolusie in die land. Lede van die opposisieparty eis antwoorde oor die dood van een van die party se leiers terwyl hy in aanhouding was. Intussen is twee ander ook glo &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37746\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Opposisie stook rewolusie na oproermaker in aanhouding sterf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37747,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7689,5361,7836,21028],"class_list":["post-37746","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-gambie","tag-islam","tag-referendum","tag-termyne"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37746","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37746"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37746\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37747"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37746"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37746"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37746"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}