{"id":3769,"date":"2008-12-23T02:20:19","date_gmt":"2008-12-23T02:20:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3769"},"modified":"2008-12-23T02:20:19","modified_gmt":"2008-12-23T02:20:19","slug":"organisasie-blameer-sa-leiers-vir-xenofobiese-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3769","title":{"rendered":"Organisasie blameer SA leiers vir xenofobiese geweld"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/afrikavreemdelinge_in_kamp.jpg\" width=\"240\" height=\"161\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Afrikavreemdelinge n? aanvalle in SA<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die gebrek aan &quot;wettig verkose leierskap&quot; was die oorsaak van baie van die xenofobiese aanvalle in Meimaand, het Cormsa Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die Konsortium vir vlugtelinge en migrante in Suid-Afrika (Cormsa) se woordvoerder Duncan Breen het ges&ecirc; in vele gebiede was plaaslike leiers aktief betrokke daarby om geweld teen vreemdelinge aan te blaas wat 62 mense in Mei vanjaar dood gelaat het. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Daarom is hulle betrokkenheid in strategie&euml; om xenofobie hok te slaan baie belangrik. Tensy die leiers aanspreeklik gehou gaan word, sal hulle aanhou om hulle veldtogte en posisies op &#39;n haat en geweld te grond,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Soos die dood van meer as 20 Suid-Afrikaners ook getoon het in die aanvalle in Mei, is nie net buitelanders aan risiko blootgestel nie. Kort voor lank kon die Pedi&#39;s, Sjangaans, Vendas of enige ander &quot;onwelkome&quot; groep aangeval word, het Breen ges&ecirc;. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Tensy ons nou optree, sal ons almal aan risiko blootgestel wees,&quot; het hy in &#39;n verklaring ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Cormsa het sedertdien &#39;n beroep gedoen op die SA menseregtekommissie om &#39;n ondersoek te doen na die xenofobiese geweld van middel 2008. Breen het ges&ecirc; dat die noodsaak vir so &#39;n ondersoek daaruit spruit dat meer as ses maande n&aacute; die aanvalle uitgebreek het min gedoen is om strukture en politieke oorsake bloot te l&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Met die nasionale verkiesings wat naderkom, is daar &#39;n dringende behoefte om seker te maak dat politieke mobilisering nie ontaard in herhaalde aanvalle op buitelanders en ander &#39;onwelkome&#39; groepe nie,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Cormsa glo dat aanvalle teen buitelanders steeds voortgaan, hoewel dit net op &#39;n baie laer vlak gebeur. Die organisasie het ges&ecirc; om dit aan te spreek is dit nodig om te weet wat die grondliggende oorsake daarvan is. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die menseregtekommissie is tot die 15de Januarie gegee om te reageer op Cormsa se versoek om &#39;n ondersoek na die aanvalle, wat ook hordes mense haweloos gelaat het.&nbsp; <\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u043a\u0430\u043a \u043f\u043e\u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u0442\u044c \u0441\u0430\u0443\u043d\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0425\u0430\u0440\u043a\u0456\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Afrikavreemdelinge n? aanvalle in SA Die gebrek aan &quot;wettig verkose leierskap&quot; was die oorsaak van baie van die xenofobiese aanvalle in Meimaand, het Cormsa Maandag ges&ecirc;. Die Konsortium vir vlugtelinge en migrante in Suid-Afrika (Cormsa) se woordvoerder Duncan Breen het ges&ecirc; in vele gebiede was plaaslike leiers aktief betrokke daarby om geweld teen vreemdelinge aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3769\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Organisasie blameer SA leiers vir xenofobiese geweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,21089,3615,165,21108],"class_list":["post-3769","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-nuus","tag-organisasie-blameer-sa-leiers-vir-xenofobiese-geweld","tag-praag","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3769","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3769"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3769\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3769"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3769"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3769"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}