{"id":37672,"date":"2016-04-12T09:33:34","date_gmt":"2016-04-12T07:33:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37672"},"modified":"2016-04-12T10:33:52","modified_gmt":"2016-04-12T08:33:52","slug":"godsdiensleiers-cosatu-skaar-hulle-by-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37672","title":{"rendered":"Godsdiensleiers, Cosatu skaar hulle by Zuma"},"content":{"rendered":"<p>Van die godsdiensleiers van verskillende gelowe het hulle by president Jacob Zuma geskaar. <\/p>\n<p>Lede van die Nasionale Intergeloofsraad van Suid-Afrika wat onder meer Christene, Moslems, Hindoes, Rastafari\u00ebrs en die Afrika Onafhanklike Kerke insluit, het die President se verskoning n\u00e1 die uitspraak van die Konstitusionele Hof aanvaar. <\/p>\n<p>Verlede week het van die godsdiensleiers onder die Nasionale Godsdiensleiersraad ges\u00ea die President het die morele gesag verloor om die land te lei en behoort te bedank. <\/p>\n<p>Daniel Matebisi van die Intergeloofsraad s\u00ea die priesters het nie met alle priesters in die land oorleg gepleeg nie.<\/p>\n<p>Die vakbond COSATU het intussen die ouditeure, KPMG en drie van die land se vier grootste banke van goedkoop politiekery beskuldig.<\/p>\n<p>Di\u00e9 kritiek kom nadat hulle onverwags bande met sake-ondernemings wat bande het met die Guptafamilie, verbreek en hulle bankrekenings gesluit het. <\/p>\n<p>COSATU s\u00ea die besluit deur ABSA, FNB, NEDBANK, SASFIN en KPMG om op te hou om sake met die Guptas te doen, sal nie net die familie benadeel nie maar ook die seweduisend mense wat vir hulle werk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Van die godsdiensleiers van verskillende gelowe het hulle by president Jacob Zuma geskaar. Lede van die Nasionale Intergeloofsraad van Suid-Afrika wat onder meer Christene, Moslems, Hindoes, Rastafari\u00ebrs en die Afrika Onafhanklike Kerke insluit, het die President se verskoning n\u00e1 die uitspraak van die Konstitusionele Hof aanvaar. Verlede week het van die godsdiensleiers onder die Nasionale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37672\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Godsdiensleiers, Cosatu skaar hulle by Zuma&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37673,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6332,22417,10605,321],"class_list":["post-37672","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cosatu","tag-godsdiensleiers","tag-guptas","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37672"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37672\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37673"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}