{"id":37670,"date":"2016-04-12T09:50:54","date_gmt":"2016-04-12T07:50:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37670"},"modified":"2016-04-17T16:05:42","modified_gmt":"2016-04-17T14:05:42","slug":"polisie-glo-betrokke-by-bothaville-plaasaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37670","title":{"rendered":"Polisie glo betrokke by Bothaville-plaasaanval"},"content":{"rendered":"<p>Vrystaat Landbou (VL) het hom sterk uitgespreek oor die beweerde betrokkenheid van polisiebeamptes by \u2018n aanval op drie vroue en twee jong kinders op \u2018n plaas by Bothaville.<\/p>\n<p>Voorsitter van di\u00e9 organisasie se komitee vir wet en orde, Tommie Esterhuyse, s\u00ea dit is onmoontlik vir boere om hulself te beskerm teen aanvalle van di\u00e9 aard. <\/p>\n<p>Dit kom nadat vier mans, wat hulself voorgedoen het as polisiebeamptes, verlede Vrydag kort na 19:00 op die plaas, Oorwin, aangekom het. Hulle het glo aan die plaaseienaar,\u2018n ouerige vrou, en haar familielede, ges\u00ea hulle wil die huis vir dwelms deursoek. <\/p>\n<p>Volgens die polisie se Stephen Thakeng het die plaaseienaar haar honde elders gaan toemaak sodat die mans toegang tot die huis kon verkry. Daarna het die aanvallers aangedring op geld en die vroue met \u2018n vuurwapen gedreig. Hulle het ook gedreig om een van die jong kinders op \u2018n warm stoofplaat te brand as daar nie aan hul eise voldoen word nie. Esterhuyse s\u00ea die voorval is \u2018n groot bron van kommer.<\/p>\n<p>Die feit dat drie weerlose vroue en kinders onder valse voorwendsels met onaanvaarbare driegemente aangehou is, laat opnuut die vraag ontstaan, hoe weerlose gemeenskappe hulself kan beskerm.<\/p>\n<p>Een van die vier rowers is dieselfde aand by Orkney, n\u00e1 plaaslike boere onraad vermoed het, deur die polisie in hegtenis geneem. Thakeng het bevestig dat \u2018n vyfde man sedert gister vir ondervraging aangehou word. Volgens VL is di\u00e9 man glo werksaam op die plaas. Thakeng s\u00ea die polisieondersoek is in \u2018n sensitiewe stadium. Hy wou nie bevestig of polisiebeamptes betrokke was by die rooftog nie.<\/p>\n<p>\u2018n Vuurwapen, \u2018n onbekende bedrag geld en drie selfone is in die rooftog gebuit. Die 26-jarige Paballo Molaudi van Klerksdorp het gister in die plaaslike landdroshof op \u2018n aanklag van gewapende roof en dat hy hom as \u2018n polisiebeampte voorgedoen het, verskyn. \u2018n Polisie-glimbaadjie, R2 800 en twee selfone, wat vermoedelik gesteel is, is in Molaudi se besit gevind. Hy sal na verwagting eerskomende Maandag aansoek om borgtog doen. <\/p>\n<p>OFM-nuus verkies om weens veiligheidsredes nie die slagoffers se name bekend te maak nie. Die slagoffers het nie ernstige beserings opgedoen nie, maar is steeds erg getraumatiseerd.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vrystaat Landbou (VL) het hom sterk uitgespreek oor die beweerde betrokkenheid van polisiebeamptes by \u2018n aanval op drie vroue en twee jong kinders op \u2018n plaas by Bothaville. Voorsitter van di\u00e9 organisasie se komitee vir wet en orde, Tommie Esterhuyse, s\u00ea dit is onmoontlik vir boere om hulself te beskerm teen aanvalle van di\u00e9 aard. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37670\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie glo betrokke by Bothaville-plaasaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":23415,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[14565,7299,218,7298,2851,5169,2261],"class_list":["post-37670","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-bothaville","tag-etniese-suiwering","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-polisie","tag-sapd","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37670","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37670"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37670\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23415"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37670"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37670"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37670"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}