{"id":37667,"date":"2016-04-12T07:53:20","date_gmt":"2016-04-12T05:53:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37667"},"modified":"2016-04-12T10:07:15","modified_gmt":"2016-04-12T08:07:15","slug":"wereldbank-se-armoede-in-sa-kan-toeneem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37667","title":{"rendered":"W\u00eareldbank s\u00ea armoede in SA kan toeneem"},"content":{"rendered":"<p>Vir die eerste keer sedert 1994 is armoede in Suid-Afrika aan die toeneem, het die W\u00eareldbank ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens die W\u00eareldbank het ekonomiese aktiwiteit in Sub-Sahara-Afrika in 2015 afgeneem, met BBP-groei van gemiddeld 3 persent, af van 4.5 persent in 2014.<\/p>\n<p>&#8220;Die 2016 groeivooruitsigte bly gedemp by 3,3 persent, ver onder die sterk groei van 6.8 persent in die BBP wat die streek in die tydperk 2003-2008 getoon het,&#8221; luidens die Pulse-verslag.<\/p>\n<p>Kommoditeitsprysrisiko in 2016 het Afrika se sak met &#8216;n geraamde 16 persent geraak, met kommoditeitsuitvoerders wat groot verliese ly, het die verslag uitgewys.<\/p>\n<p>&#8220;Om groei en maatskaplike ontwikkeling te verseker, moet stede goedkoper vir maatskappye en meer aantreklik vir beleggers word,&#8221; s\u00ea Punam Chuhan-Pole, waarnemende hoofekonoom van die W\u00eareldbank-Afrika en die skrywer van die verslag.<\/p>\n<p>Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte lyk minder rooskleurig. Die W\u00eareldbank voorspel dat armoede tot 2017 verder sal toeneem van 36% tot 37,5%.<\/p>\n<p>Die land se ekonomie sal vanjaar met net sowat 0.8% groei, teenoor 2015 se sukkelende 1,3%.<\/p>\n<p>Die swak ekonomiese vooruitsigte word grootliks aan beleidsonsekerheid toegeskryf wat die wisselkoers, die aandeelbeurs en die koste van lenings negatief raak.<\/p>\n<p>Die moontlikheid dat staatskuld na rommelstatus afgegradeer kan word, kan voorts bykomende fiskale druk skep.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir die eerste keer sedert 1994 is armoede in Suid-Afrika aan die toeneem, het die W\u00eareldbank ges\u00ea. Volgens die W\u00eareldbank het ekonomiese aktiwiteit in Sub-Sahara-Afrika in 2015 afgeneem, met BBP-groei van gemiddeld 3 persent, af van 4.5 persent in 2014. &#8220;Die 2016 groeivooruitsigte bly gedemp by 3,3 persent, ver onder die sterk groei van 6.8 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37668,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[4822,22416,19955,6976],"class_list":["post-37667","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-ekonomie","tag-fiskale-druk","tag-rommelstatus","tag-wereldbank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37667"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37667\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37668"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37667"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37667"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}