{"id":37649,"date":"2016-04-11T09:23:10","date_gmt":"2016-04-11T07:23:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37649"},"modified":"2016-04-11T10:41:35","modified_gmt":"2016-04-11T08:41:35","slug":"neocon-nuland-se-witbroodjie-moet-bedank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37649","title":{"rendered":"Neocon Nuland se witbroodjie moet bedank"},"content":{"rendered":"<p>Die eerste minister van die Oekra\u00efne, Arseniy Yatsenyuk s\u00ea hy het besluit om te bedank oor wat hy bestempel het as &#8216;n kunsmatige politieke krisis in die land. <\/p>\n<p>Yatsenyuk het in Februarie net-net &#8216;n mosie van wantroue in die land se parlement oorleef, nadat die president, Petro Poroshenko &#8216;n beroep op hom gedoen het om te bedank. <\/p>\n<p>Sy party se gewildheid het ook skerp gedaal weens bewerings van korrupsie en &#8216;n gebrek aan optrede. <\/p>\n<p>Yatsenyuk was die keuse van Victoria Nuland, die Amerikaanse adjunkminister van buitelandse sake om haar land se belange te verteenwoordige nadat sy in &#8216;n privaatgesprek wat gelek is, ges\u00ea het: &#8220;Fok die EU.&#8221;<\/p>\n<p>Poroshenko en die nuwe eerste minister sal dus onder groot druk van die Oekra\u00efne se bondgenote in Europa en Amerika wees om werklike hervorming in werking te stel.<\/p>\n<p>&#8220;Die samewerkingsooreenkoms [met die EU] sal nie verander word nie,&#8221; het die Oekra\u00efnse president Poroshenko Sondag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het kommentaar gelewer oor die moontlike gevolge van die onlangse referendum in Nederland, waar die meerderheid van die kiesers teen die aanvaarding van die ooreenkoms is. <\/p>\n<p>Die Oekra\u00efense leier het bygevoeg dat hy in die volgende paar dae verwag dat die Europese Kommissie wetgewing sal &#8220;inisieer&#8221; om die Oekra\u00efne as &#8216;n visum-vrye gebied te verklaar. <\/p>\n<p>Die voorgestelde samewerkingsooreenkoms tussen die EU en Ki\u00ebf is onderteken in 2014, maar vir die verdrag om volle regskrag te h\u00ea moet dit deur al die 28 EU-lidlande bekragtig word. <\/p>\n<p>Nederland moet dit nog doen, maar die Nederlandse referendum verlede week het getoon dat die meerderheid kiesers is teen die bekragtiging van die verdrag gekant is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste minister van die Oekra\u00efne, Arseniy Yatsenyuk s\u00ea hy het besluit om te bedank oor wat hy bestempel het as &#8216;n kunsmatige politieke krisis in die land. Yatsenyuk het in Februarie net-net &#8216;n mosie van wantroue in die land se parlement oorleef, nadat die president, Petro Poroshenko &#8216;n beroep op hom gedoen het om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37649\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Neocon Nuland se witbroodjie moet bedank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37652,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22409,22408,14647,15845],"class_list":["post-37649","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-arseniy-yatsenyuk","tag-neocons","tag-oekraiene","tag-victoria-nuland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37649"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37649\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37652"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}