{"id":37646,"date":"2016-04-11T08:27:22","date_gmt":"2016-04-11T06:27:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37646"},"modified":"2016-04-11T10:42:05","modified_gmt":"2016-04-11T08:42:05","slug":"iran-israel-betrek-by-nagorno-karabach-konflik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37646","title":{"rendered":"Iran, Israel betrek by Nagorno-Karabach konflik"},"content":{"rendered":"<p>Die ministers van buitelandse sake van Rusland en Iran het gister aangesluit by gesprekke om \u2019n hernude oorlog tussen Azerbaidjan en Armeni\u00eb oor Nagorno-Karabach te voorkom, terwyl albei kante in die konflik mekaar van skendings van die twee dae oue \u00adskiet\u00adstilstand beskuldig.<\/p>\n<p>Die Russiese en Iranse buitelandse ministers het gister onderskeidelik met hul Armeense en Azerbaidjanse eweknie\u00eb vergader.<\/p>\n<p>Gevegte het oor die naweek uitgebreek waarin minstens 64 mense, insluitende drie burgerlikes, dood is. <\/p>\n<p>Dit is die hewigste uitbreking van geweld sedert \u2019n \u00adseparatistiese oorlog in 1994 ge\u00ebindig het en \u00adNagorno-Karabach, amptelik deel van Azerbaidjan, onder beheer van plaaslike Armeense magte en die Armeense\u00ad weermag gekom het.<\/p>\n<p>Armeense magte beset ook verskeie gebiede buite die Karabach-streek.<\/p>\n<p>Israel en Azerbaidjan het &#8216;n strategiese alliansie.<\/p>\n<p>Met sy geografiese nabyheid aan Iran, maak dit die land baie belangrik vir Israel. Azerbaijan is ook een van die belangrikste verskaffers van olie aan Israel.<\/p>\n<p>Videomateriaal wat opgelaai is op Youtube &#8216;n paar dae gelede toon om &#8216;n Israeli-hommeltuig, die Harop wat oor die betwiste streek vlieg, het die Washington Post die naweek berig.<\/p>\n<p>Die tuig, wat plofstof dra, vind sy teiken gebaseer op radar of radiogolwe en is bedoel om die teiken te vernietig.<\/p>\n<p>Die Armeense ministerie van verdediging se woordvoerder het ges\u00ea een van hierdie tuie het in &#8216;n bus vol Armeense &#8220;vrywilligers&#8221; op pad na die geveg sone aangeval, en sewe gedood.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ministers van buitelandse sake van Rusland en Iran het gister aangesluit by gesprekke om \u2019n hernude oorlog tussen Azerbaidjan en Armeni\u00eb oor Nagorno-Karabach te voorkom, terwyl albei kante in die konflik mekaar van skendings van die twee dae oue \u00adskiet\u00adstilstand beskuldig. Die Russiese en Iranse buitelandse ministers het gister onderskeidelik met hul Armeense en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37646\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Iran, Israel betrek by Nagorno-Karabach konflik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37650,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8245,22406,22384,22407,5174],"class_list":["post-37646","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-armenie","tag-azerbaidjan","tag-hommeltuig","tag-iran-rusland","tag-israel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37646","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37646"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37646\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37650"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37646"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37646"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37646"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}