{"id":37638,"date":"2016-04-11T09:43:55","date_gmt":"2016-04-11T07:43:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37638"},"modified":"2016-04-11T09:47:58","modified_gmt":"2016-04-11T07:47:58","slug":"valke-soek-stropers-wat-witrenoster-skiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37638","title":{"rendered":"Valke soek stropers wat witrenoster skiet"},"content":{"rendered":"<p>Die Valke in die Noord-Kaap ondersoek \u2018n voorval waarin \u2018n witrenoster by Kimberley doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Woordvoerder, Philani Nkwalase, s\u00ea die witrenosterkoei is in die regterskouer geskiet. Volgens hom is haar ontbinde karkas verlede Vrydagoggend op \u2018n plaas buite die stad gevind. Sy het nog albei haar horings gehad.<\/p>\n<p>Nkwalase s\u00ea dit wil voorkom of die renoster \u2018n week gelede geskiet is. Die gewonde dier het toe weggehardloop en op die plek op die plaas waar sy verlede Vrydag gevind is, gevrek. <\/p>\n<p>Die ligging van waar haar karkas gevind is, gaan nie bekendgemaak word nie om verdere voorvalle te voorkom, s\u00ea Nkwalase. <\/p>\n<p>Die Valke in die Noord-Kaap doen als in hul vermo\u00eb om voorvalle waarin renosters doodgeskiet word, te ondersoek.<\/p>\n<p>Nkwalase s\u00ea plaaseienaars en werknemers moet meer paraat wees om veral renosters te beskerm teen uitwissing. <\/p>\n<p>Hy doen \u2018n beroep op gemeenskappe om enige verdagte mense of voertuie wat by plase in die provinsie opgemerk word, by die polisie aan te meld. <\/p>\n<p>Dit kan \u2018n groot bydrae lewer in die stryd teen renosterstropery, s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Nog niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Valke in die Noord-Kaap ondersoek \u2018n voorval waarin \u2018n witrenoster by Kimberley doodgeskiet is. Woordvoerder, Philani Nkwalase, s\u00ea die witrenosterkoei is in die regterskouer geskiet. Volgens hom is haar ontbinde karkas verlede Vrydagoggend op \u2018n plaas buite die stad gevind. Sy het nog albei haar horings gehad. Nkwalase s\u00ea dit wil voorkom of die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37638\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Valke soek stropers wat witrenoster skiet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37642,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22405,8414,11609,11606,22404],"class_list":["post-37638","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-die-witrenoster-ceratotherium-simum","tag-noord-kaap","tag-stropers","tag-valke","tag-witrenoster"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37638","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37638"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37638\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37642"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37638"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37638"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37638"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}