{"id":37635,"date":"2016-04-11T10:36:25","date_gmt":"2016-04-11T08:36:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37635"},"modified":"2016-04-11T10:42:41","modified_gmt":"2016-04-11T08:42:41","slug":"polisie-in-masedonie-keer-massastormloop-van-migrante","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37635","title":{"rendered":"Polisie in Masedoni\u00eb keer massastormloop van migrante"},"content":{"rendered":"<p>Meer as 300 immigrante is vir beserings behandel nadat die polisie traangas, skokgranate en rubberkoe\u00ebls ingespan het om oproerige indringers terug te dryf van &#8216;n grensdraad.<\/p>\n<p>Die mediese hulporganisasie Dokters Sonder Grense (MSF) het bevestig dat meer as driehonderd migrante beseer is.<\/p>\n<p>Jeugdige migrante het die polisie met klippe bestook en wetstoepassers het op &#8216;n skare migrante losgebrand wat probeer het om van Griekeland af deur die grens te breek. <\/p>\n<p>Dosyne immigrante en vlugtelinge is Sondag deur die Masedoniese polisie teruggedryf het hulpwerkers ges\u00ea, in &#8216;n daad wat deur Griekeland as &#8220;gevaarlik en betreurenswaardig&#8221; veroordeel is.<\/p>\n<p>Meer as 10,000 migrante en vlugtelinge is gestrand by die Griekse grens in die dorpie Idomeni sedert Februarie want regoor die Balkan het lande hul roetes na Wes-Europa intussen afgesper. <\/p>\n<p>&#8216;n Vroe\u00ebre poging deur &#8216;n groot groep migrante om deur die grensdraad te breek het tot die konfrontasie gelei, het &#8216;n amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Griekeland het die polisie aan die Masedoniese kant van die grens besluit om tot aksie oor te gaan. Die owerhede wou net bevestig dat hulle traangas moes gebruik.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die MSF-organisasie, Jonas Hagenson s\u00ea mediese personeel het sowat tweehonderd mense vir traanrook-inaseming behandel. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die meeste mense wat behandeling ontvang het was mans, maar daar is ook vroue en kinders van onder vyf jaar oud, wat behandeling moes kry. <\/p>\n<p>Mense met kneusplekke beweer dat hulle deur die polisie aangerand is. <\/p>\n<p>Volgens Hagenson is sewe pasi\u00ebnte na &#8216;n plaaslike hospitaal geneem met oop wonde, moontlike beenbreuke en meer ernstige beserings.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 300 immigrante is vir beserings behandel nadat die polisie traangas, skokgranate en rubberkoe\u00ebls ingespan het om oproerige indringers terug te dryf van &#8216;n grensdraad. Die mediese hulporganisasie Dokters Sonder Grense (MSF) het bevestig dat meer as driehonderd migrante beseer is. Jeugdige migrante het die polisie met klippe bestook en wetstoepassers het op &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37635\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie in Masedoni\u00eb keer massastormloop van migrante&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37636,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16603,4869,7930,22402,18279,22403,16602],"class_list":["post-37635","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dokters-sonder-grense","tag-eu","tag-griekeland","tag-idomei","tag-masedonie","tag-migrante-krisis","tag-msf"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37635","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37635"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37635\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37636"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37635"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37635"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37635"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}