{"id":37630,"date":"2016-04-11T09:10:35","date_gmt":"2016-04-11T07:10:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37630"},"modified":"2016-04-11T09:10:35","modified_gmt":"2016-04-11T07:10:35","slug":"beloning-uitgereik-na-treinverwoesting-in-kaapstad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37630","title":{"rendered":"Beloning uitgereik na treinverwoesting in Kaapstad"},"content":{"rendered":"<p>Pendelaars in Kaapstad kan vanoggend lang vertragings verwag nadat treinwaens die naweek by die Kaapstad-stasie aan die brand gesteek is.<\/p>\n<p>Die skade beloop miljoene rand.<\/p>\n<p>Volgens Metrorail se woordvoerder in die Wes-Kaap, Riana Scott, word vyf peronne geraak. <\/p>\n<p>Metrorail in die Wes-Kaap het vroe\u00ebr &#8216;n beloning van R100 000 aangebied vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van die vandale. <\/p>\n<p>Die streekbestuurder van Metrorail, Richard Walker s\u00ea die doelbewuste vernietiging van treine veroorsaak dat Metrorail nie voldoende dienste aan passasiers kan lewer nie. <\/p>\n<p>Hy waarsku dat pendelaars Maandag gaan sukkel om betyds by hul bestemmings uit te kom.<\/p>\n<p>Vyf stasieperonne is gesluit terwyl herstelwerk gedoen word nadat die waens aan die brand gesteek is.<\/p>\n<p>Vertragings van tot 60 minute kan verwag word, s\u00ea Walker.<\/p>\n<p>Walker s\u00ea die doelbewuste vernietiging van 37 treine het vervoervermo\u00eb in die streek baie nadelig geraak en duisende verontrief.<\/p>\n<p>&#8220;Tegniese spanne werk dag en nag om soveel beskadigde infrastruktuur as moontlik ter voorbereiding vir Maandagoggend se piekdiens te herstel,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Wes-Kaapse streek bedryf 89 trein-stelle van 696 treine elke weeksdag, 360 treine op Saterdae en 225 treine op Sondae. <\/p>\n<p>Gedurende spitstye word alle treine reeds ingespan, wat beteken dat daar nie ekstra weans beskikbaar is in &#8216;n noodgeval nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pendelaars in Kaapstad kan vanoggend lang vertragings verwag nadat treinwaens die naweek by die Kaapstad-stasie aan die brand gesteek is. Die skade beloop miljoene rand. Volgens Metrorail se woordvoerder in die Wes-Kaap, Riana Scott, word vyf peronne geraak. Metrorail in die Wes-Kaap het vroe\u00ebr &#8216;n beloning van R100 000 aangebied vir inligting wat kan lei &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37630\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beloning uitgereik na treinverwoesting in Kaapstad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37631,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4933,5705,19227,15607],"class_list":["post-37630","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kaapstad","tag-metrorail","tag-treine","tag-vandale"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37630","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37630"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37630\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37631"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37630"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37630"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37630"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}