{"id":37606,"date":"2016-04-08T08:54:33","date_gmt":"2016-04-08T06:54:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37606"},"modified":"2016-04-08T08:54:33","modified_gmt":"2016-04-08T06:54:33","slug":"vietnam-se-premier-bedank-na-kongres-swaai","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37606","title":{"rendered":"Vietnam se premier bedank na Kongres swaai"},"content":{"rendered":"<p>Vi\u00ebtnam se eerste minister, Nguyen Tan Dung, het Woensdag n\u00e1 tien jaar in die amp, uitgetree. <\/p>\n<p>Dung se houding teenoor China het hom waarskynlik sy pos gekos in di\u00e9 eenpartystaat. Hy was besig om te pro-Amerikaans op te tree na die smaak van die Nasionale Kongres.<\/p>\n<p>In \u2019n formele stemming het lede van die Nasionale Kongre met 430 teenoor 462 stemme gestem dat Nguyen Tan Dung uit sy amp onthef moet word, drie maande voor die verstryking van sy termyn. <\/p>\n<p>Sy vertrek was \u2019n blote formaliteit nadat hy die leierskapstryd tydens die regerende kommunistiese party se kongres in \u00adJanuarie verloor het en die knie voor Nguyen Phu Trong moes buig. <\/p>\n<p>Die Nasionale Vergadering sal vandag sy adjunk, Nguyen Xuan Phuc, as eerste minister aanstel.<\/p>\n<p>Teen die einde van Desember het Trong, 72, sy voorneme verklaar om aan te bly vir &#8216;n jaar of langer as die party se sekretaris-generaal, terwyl 65 die sperouderdom vir Politburolede is om nuwe poste te aanvaar.<\/p>\n<p>Die aankondiging van nuwe Vi\u00ebtnamese strategiese vennootskappe, soos met Indonesi\u00eb, wat ook oor Chinese oorheersing kla, het die Kongres geswaai. <\/p>\n<p>&#8216;n Aankondiging van &#8216;n nuwe Vi\u00ebtnamese strategiese vennootskap met &#8216;n ander anti-Chinese Asiatiese land soos Indonesi\u00eb, moet gesien word as &#8216;n potensi\u00eble teken van stygende spanning tussen Beijing en Hanoi.<\/p>\n<p>Enige milit\u00eare krisis met betrekking tot China en Vietnam kan egter Amerikaanse belange benadeel.<\/p>\n<p>Die potensi\u00eble skade wat spruit uit &#8216;n China-Vi\u00ebtnam maritieme krisis vir die VSA sal ook eksponensieel groter ekonomiese ontwrigting veroorsaak. <\/p>\n<p>&#8216;n Insident of twee in die Suid-Chinese See sal, selfs vir &#8216;n paar dae, die internasionale ekonomie ernstig knou, want die see is so belangrik vir handel en daar is min werklike alternatiewe roetes. <\/p>\n<p>Meer as die helfte van die w\u00eareld se handel in vloeibare aardgas en meer as 33 persent van die handel in ru-olie moet deur die gebied beweeg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vi\u00ebtnam se eerste minister, Nguyen Tan Dung, het Woensdag n\u00e1 tien jaar in die amp, uitgetree. Dung se houding teenoor China het hom waarskynlik sy pos gekos in di\u00e9 eenpartystaat. Hy was besig om te pro-Amerikaans op te tree na die smaak van die Nasionale Kongres. In \u2019n formele stemming het lede van die Nasionale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37606\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vietnam se premier bedank na Kongres swaai&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37607,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5311,7906,12955,2848],"class_list":["post-37606","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-china","tag-indonesie","tag-vietnam","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37606","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37606"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37606\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37607"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37606"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37606"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37606"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}