{"id":37600,"date":"2016-04-08T09:18:29","date_gmt":"2016-04-08T07:18:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37600"},"modified":"2016-04-08T09:21:11","modified_gmt":"2016-04-08T07:21:11","slug":"twee-red-tiener-van-swart-aanvallers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37600","title":{"rendered":"Twee red tiener van swart aanvallers"},"content":{"rendered":"<p>Twee jong Moot-mans het Maandagoggend op hulle voete gedink toe hulle \u2018n tiener in Booysens te hulp gesnel n\u00e1 \u2018n noodoproep.<\/p>\n<p>Jaco Green (20) het Maandagoggend by sy vriend Emile Rheeder (20) in Villieria gekuier to Green \u2018n oproep van sy 14-jarige broer ontvang het.<\/p>\n<p>\u201cMy boetie het my gebel en ges\u00ea dat daar swart aanvallers in die huis is,\u201d vertel Green.<\/p>\n<p>Die twee vriende het dadelik in die motor gespring en na Green se huis in Booysens gery.<\/p>\n<p>Rheeder, \u2018n lid van van die plaaslike gemeenskapspolisi\u00ebringsforum (GPF), s\u00ea alles het teen hul getel.<\/p>\n<p>\u201cMy GPF radio se battery was pap, Jaco se lugtyd was op en ons kon nie deurkom na die polisie toe ons 10111 skakel nie,\u201d s\u00ea Rheeder.<\/p>\n<p>Die twee het so vining as moontlik gery om by die huis uit te kom nadat hulle \u2018n tweede noodoproep van die jonger broer ontvang het.<\/p>\n<p>\u201cHy het weer gebel en ges\u00ea dat hy in \u2018n kas geklim het om weg te kruip. Die swart aanvallers was toe al amper in dieselfde kamer waarin hy weggekruip het,\u201d vertel Rheeder.<\/p>\n<p>Op pad na die huis het Rheeder en Green die Wonderboompoort-polisie in Flowersstraat, Capital Park gewaar.<\/p>\n<p>\u201cDie polisie was besig met \u2018n arrestasie in Flowersstraat. Ons het net vir hulle geskree Jaco se broer kruip in \u2018n kas weg en die aanvallers trek al in die kamer waar hy is,\u201d s\u00ea Rheeder.<\/p>\n<p>Die polisie het die twee jong mans na die huis gevolg en intussen ander polisielede in kennis gestel van die inbraak.<\/p>\n<p>\u201cToe ons daar kom was daar klaar ander polisie op die toneel en selfs \u2018n polisie helikopter in die lug. Die swart verdagtes het ongelukkig met \u2018n split-sekonde ontsnap,\u201d vertel Rheeder.<\/p>\n<p>Green s\u00ea die inbrekers het met \u2018n plasma-televisie en \u2018n paar stukke juwele weggekom.<\/p>\n<p>\u201cDie inbrekers het van ons ander elektroniese ware reeds by die muur uitgeprop, ek dink hulle was van plan om dit ook te steel.\u201d<\/p>\n<p>Hy s\u00ea sy broer is hospitaal toe geneem vir traumaberading.<\/p>\n<p>\u201cMy broer is beter, maar is steeds skrikkerig om alleen by die huis te wees. Hy praat nou gelukkig oor wat gebeur het, so dit lyk of dit beter met hom gaan.\u201d<\/p>\n<p>Rheeder s\u00ea hulle is dankbaar vir die polisie se hulp.<\/p>\n<p>\u201cAs ons nie Sersant Laas en die Wonderboompoort-polisie langs die pad gekry het nie sou dit dalk \u2018n ander storie gewees het.\u201d<\/p>\n<p>Die Hercules-polisieskantoor het bevestig dat \u2018n saak van huisbraak geopen is.<\/p>\n<p>\u201cNiemand is tot dusver in hegtenis geneem nie,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Bron: Moot Rekord<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee jong Moot-mans het Maandagoggend op hulle voete gedink toe hulle \u2018n tiener in Booysens te hulp gesnel n\u00e1 \u2018n noodoproep. Jaco Green (20) het Maandagoggend by sy vriend Emile Rheeder (20) in Villieria gekuier to Green \u2018n oproep van sy 14-jarige broer ontvang het. \u201cMy boetie het my gebel en ges\u00ea dat daar swart &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37600\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee red tiener van swart aanvallers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37601,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,19916,12564],"class_list":["post-37600","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-moot","tag-swart-aanvallers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37600","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37600"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37600\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37601"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37600"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37600"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37600"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}