{"id":37592,"date":"2016-04-07T08:11:16","date_gmt":"2016-04-07T06:11:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37592"},"modified":"2016-04-07T10:17:45","modified_gmt":"2016-04-07T08:17:45","slug":"mossack-fonseca-enigste-misdaad-is-kuberinbraak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37592","title":{"rendered":"Mossack Fonseca: &#8216;Enigste misdaad is kuberinbraak&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die enigste misdaad wat gepleeg is, is van &#8216;n kuberaard, volgens Ramon Fonseca, een van die stigters van Mossack Fonseca, die regsfirma wat die middelpunt van die Panama Papers is.<\/p>\n<p>Fonseca het ges\u00ea die firma het &#8216;n klag by die Panamese owerheid ingedien omdat al die beriggewing tot dusver oor die bates van rykes handel maar &#8220;niemand praat oor die kubermisdaad nie en dit is die enigste misdaad wat gepleeg is&#8221;.<\/p>\n<p>\u201cOns het &#8216;n tegniese verslag dat daar by ons oorsese bedieners ingebreek is,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens hom is dit &#8216;n jammerte dat die beriggewing oor die 11,5 miljoen dokumente op die bekende kli\u00ebnte fokus. <\/p>\n<p>\u201cOns verstaan dit nie. Die w\u00eareld aanvaar reeds dat privaatheid nie &#8216;n mensereg is nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Intussen het Sigmundur David Gunnslaugsson, premier van Ysland, na aanleiding van die Panama Papers bedank omdat sy vrou in die onthullings genoem word.<\/p>\n<p>\u201cDie premier het aan sy party se parlement\u00eare groep ges\u00ea hy sal afstand doen van sy amp en dat ek sal oorneem,\u201d het Sigurdur Ingi Johannsson, adjunkleier van die Progressiewe Party en minister van landbou, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die uitgelekte dokumente het aan die lig gebring dat Gunnslaugsson (41) en sy vrou, Anna Sigurlaug Palsdottir, &#8216;n rekening in die Britse Maagde-eilande bedryf.<\/p>\n<p>Betogers het Maandag buite die Yslandse parlement betoog.<\/p>\n<p>Van die bekendes wie se name in Ramon Fonseca se dokumente opduik vir die skep van aflandige maatskappye om geld te hou, is die Spaanse Oscar-bekroonde regisseur Pedro Almo- d\u00f3var, die akteur Jackie Chan en die sokkerspeler Lionel Messi.<\/p>\n<p>Gianni Infantino, nuwe president van die sokkerbeheerliggaam Fifa, is onder skoot nadat dit aan die lig gekom het dat hy &#8216;n kontrak goedgekeur het met twee sakemanne wat sedertdien van omkopery beskuldig is.<\/p>\n<p>Hy het die TV-uitsaairegte vir Europa se premierklubkompetisie aan die pa en seun Hugo en Mariano Jinkis in 2006 gegee.<\/p>\n<p>Die VSA wil di\u00e9 twee Argentyne laat uitlewer as deel van &#8216;n FBI-ondersoek. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die enigste misdaad wat gepleeg is, is van &#8216;n kuberaard, volgens Ramon Fonseca, een van die stigters van Mossack Fonseca, die regsfirma wat die middelpunt van die Panama Papers is. Fonseca het ges\u00ea die firma het &#8216;n klag by die Panamese owerheid ingedien omdat al die beriggewing tot dusver oor die bates van rykes handel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37592\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mossack Fonseca: &#8216;Enigste misdaad is kuberinbraak&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37593,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7971,22392],"class_list":["post-37592","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-kubermisdaad","tag-mossack-fonseca"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37592","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37592"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37592\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37593"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37592"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37592"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37592"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}