{"id":37587,"date":"2016-04-07T08:15:03","date_gmt":"2016-04-07T06:15:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37587"},"modified":"2016-04-07T09:24:41","modified_gmt":"2016-04-07T07:24:41","slug":"fnb-los-guptas-nedbank-gedreig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37587","title":{"rendered":"FNB los Guptas, Nedbank gedreig"},"content":{"rendered":"<p>Die Gupta-familie het Eerste Nasionale Bank versoek om redes te verstrek waarom die bank die rekeninge gesluit het van die Oakbay Investments-maatskappy wat aan die Gupta-familie behoort. <\/p>\n<p>Die maatskappy is die houermaatskappy vir die Gupta-familie se sake-ondernemings in Suid-Afrika. <\/p>\n<p>Volgens die Reuters-nuusagentskap het die bank nie redes vir die sluitings bekend gemaak nie. <\/p>\n<p>Dit is die vierde finansi\u00eble instelling in Suid-Afrika wat bande met die Guptas verbreek het, nadat KPMG, Barclays Africa en Sasfin dit ook vroe\u00ebr gedoen het.<\/p>\n<p>Intussen het die nie-regeringsorganisasie 350Africa.org, wat met Oxfam en Greenpeace saamwerk, Nedbank uitgedaag om ook sy bande met die Guptas te verbreek. <\/p>\n<p>Hy het Nedbank versoek om die lening van R500 miljoen wat hy aan die Guptas toegestaan het vir die aankoop en bedryf van Optimum Coal, te kanselleer.<\/p>\n<p>Oakbay s\u00ea hulle vind die besluit verbysterend omdat die maatskappye se rekeninge in &#8216;n uitstekende finansi\u00eble toestand is en hulle reeds vir verskeie jare lojale en winsgewende kli\u00ebnte was.<\/p>\n<p>Die Guptas het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dit is van &#8216;n \u201cgoed georkestreerde politieke veldtog, wat tragies genoeg van die land se mees senior instellings en enkelinge insluit\u201d.<\/p>\n<p>\u201cDit is baie teleurstellend dat FNB en Absa toegelaat het dat hulle ingesuig word by politieke binnegevegte deur die voorbokke van die veldtog.\u201d<\/p>\n<p>Oakbay moes inderhaas sy rekening skuif, s\u00ea hulle en die veldtog kom neer op afguns omdat di\u00e9 maatskappy &#8216;n suksesverhaal is.<\/p>\n<p>Slegs 1% van al sy kontrakte is van die regering afkomstig en die maatskappy verskaf aan 4 500 mense werk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Gupta-familie het Eerste Nasionale Bank versoek om redes te verstrek waarom die bank die rekeninge gesluit het van die Oakbay Investments-maatskappy wat aan die Gupta-familie behoort. Die maatskappy is die houermaatskappy vir die Gupta-familie se sake-ondernemings in Suid-Afrika. Volgens die Reuters-nuusagentskap het die bank nie redes vir die sluitings bekend gemaak nie. Dit is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37587\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;FNB los Guptas, Nedbank gedreig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":17055,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7033,8118,12405,7040],"class_list":["post-37587","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-absa","tag-fnb","tag-gupta","tag-nedbank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37587","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37587"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37587\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/17055"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37587"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37587"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37587"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}