{"id":37576,"date":"2016-04-07T08:15:55","date_gmt":"2016-04-07T06:15:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37576"},"modified":"2016-04-07T08:15:55","modified_gmt":"2016-04-07T06:15:55","slug":"inwoners-vlug-na-skermutselinge-in-brazzaville","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37576","title":{"rendered":"Inwoners vlug na skermutselinge in Brazzaville"},"content":{"rendered":"<p>Kongolese inwoners van die suidelike distrikte van Brazzaville skuil by \u2019n kerk nadat hulle Maandag van intensiewe skermutselinge tussen veiligheidsmagte en opposisie-voorstanders in die suide van die hoofstad van die Republiek van die Kongo gevlug het. <\/p>\n<p>Gevegte woed nog in dele van die stad, het AFP berig.<\/p>\n<p>Volgens verslaggewers op die toneel, het paniekbevange mense na die noorde van die stad gestroom, weg van suidelike gebiede, wat lojaal aan die opposisie is en pres. Denis Sassou Nguesso se onlangse herverkiesing teenstaan.<\/p>\n<p>Swaar geweervuur is sedert vroeg di\u00e9 week in die hoofstad van die \u00adRepubliek van die Kongo gehoor. \u2019n Regeringswoordvoerder het bevestig dat die polisie in gevegte met \u00admilisie-vegters gewikkel is.<\/p>\n<p>Die skietery is in die suidelike Bacongo- en Makelekele-woonbuurt van Brazzaville gehoor.<\/p>\n<p>Die milisie staan bekend as die ninjas. Dit was een van die hoof-anti\u00adregeringsmagte in die 1998-\u201999-burgeroorlog in die land. <\/p>\n<p>Die groep staan onder leiding van die afvallige pastoor, Frederic Bitsangou. Die groep het die 1999-skietstilstandooreenkoms onderteken, maar vroeg in 2000 weer die wapen opgeneem en ge\u00ebis om \u2019n rol in politieke en milit\u00eare besluitneming te speel.<\/p>\n<p>Die milisie onder Bitsangou is uiteindelik ontbind en hy is later as minister in die land se regering aangestel. <\/p>\n<p>Maandag se gevegte kom weke na die herverkiesing van die langdienende president, Denis Sassou N\u2019Guesso. Hy regeer die land sedert 1979 met uitsondering van vyf jaar sedert 1992 toe hy in die land se eerste veelparty verkiesing uitgestem is en nie aan bewind was nie.<\/p>\n<p>Hy het weer in die verkiesing wat op 20 Maart gehou is, gestaan nadat \u2019n grondwetlike referendum die termyn en ouderdomsbeperking vir presidentskandidate geskrap het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kongolese inwoners van die suidelike distrikte van Brazzaville skuil by \u2019n kerk nadat hulle Maandag van intensiewe skermutselinge tussen veiligheidsmagte en opposisie-voorstanders in die suide van die hoofstad van die Republiek van die Kongo gevlug het. Gevegte woed nog in dele van die stad, het AFP berig. Volgens verslaggewers op die toneel, het paniekbevange mense &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37576\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Inwoners vlug na skermutselinge in Brazzaville&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37577,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22387,15225,5689,9496],"class_list":["post-37576","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brazzaville","tag-konflik","tag-kongo","tag-opposisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37576","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37576"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37576\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37577"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37576"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37576"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37576"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}