{"id":37570,"date":"2016-04-06T10:47:19","date_gmt":"2016-04-06T08:47:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37570"},"modified":"2016-04-06T10:50:42","modified_gmt":"2016-04-06T08:50:42","slug":"zuma-klou-soos-n-neet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37570","title":{"rendered":"Zuma klou soos &#8216;n neet"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se president klou soos &#8216;n neet en sy vyande raak raadop.<\/p>\n<p>Media24 en Times Media het reeds elke &#8220;meningsvormer&#8221; in Engels en Afrikaans ingespan om van die ou indoena ontslae te raak, maar Jacob Zuma steur hom nie daaraan nie.<\/p>\n<p>Die DA-mosie om die president in &#8216;n staat van beskuldiging te plaas, is intussen in die Parlement verslaan.<\/p>\n<p>Die presidensie het vroe\u00ebr &#8216;n verklaring uitgereik wat lui dat mediaberigte verkeerd is en dat die Grondwethof slegs bevind het dat die president versuim het om sy Grondwetlike verpligtinge na te kom. <\/p>\n<p>Zuma se vyande, het sy korreksie van mediaberigte dat hy nie sy ampseed oor die Nkandla-kwessie geskend het nie, as &#8216;n kwessie van semantiek afgemaak. <\/p>\n<p>Selfs die bang, maar aandagsugtige Riaan van Heerden het met &#8216;n reuse kruippoging ook sy stemmetjie gevoeg by die beswaardes.<\/p>\n<p>&#8216;n Grondwetkenner, David Unterhalter moes toegee dat die president korrek is, en dat die uitspraak verkieslik meer politieke slaankrag moes opgelewer het.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr het die voormalige minister van finansies, Trevor Manuel sy stem gevoeg by di\u00e9 van Britse agente in die ANC wat Zuma gevra het om te bedank. <\/p>\n<p>Manuel het in &#8216;n onderhoud met Soweto TV ges\u00ea die uitspraak teen die president dui op &#8216;n &#8220;groot krisis&#8221; omdat hy die grondwet geskend het. <\/p>\n<p>Die voormalige tesourier-generaal van die ANC, Matthews Phosa, die ANC-veteraan Ahmed Kathrada en verskeie ander het ook reeds die president se bedanking ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Die minister van finansies, Pravin Gordhan het gewaarsku dat kredietgraderingsagentskappe die politieke situasie in Suid-Afrika in ag sal neem waneer die land se kredietgradering later vanjaar hersien word. <\/p>\n<p>Gordhan s\u00ea die politiek, die ekonomie en die fiskale situasie word oorweeg wanneer die agentskappe besluite neem. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea Suid-Afrikaners moet daarvan bewus wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se president klou soos &#8216;n neet en sy vyande raak raadop. Media24 en Times Media het reeds elke &#8220;meningsvormer&#8221; in Engels en Afrikaans ingespan om van die ou indoena ontslae te raak, maar Jacob Zuma steur hom nie daaraan nie. Die DA-mosie om die president in &#8216;n staat van beskuldiging te plaas, is intussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37570\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma klou soos &#8216;n neet&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37572,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4905,6723,22386,8851],"class_list":["post-37570","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brittanje","tag-jacob-zuma","tag-staat-van-beskuldiging","tag-veldtog"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37570","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37570"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37570\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37572"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37570"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37570"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37570"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}