{"id":37567,"date":"2016-04-06T10:25:14","date_gmt":"2016-04-06T08:25:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37567"},"modified":"2016-04-06T10:25:14","modified_gmt":"2016-04-06T08:25:14","slug":"isis-uit-sleuteldorp-gedryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37567","title":{"rendered":"ISIS uit sleuteldorp gedryf"},"content":{"rendered":"<p>Siri\u00eb het met die hulp van Russiese lugaanvalle Sondag die Islamitiese Staat (ISIS) uit die dorp al-Qaryatain gedryf.<\/p>\n<p>ISIS het in Augustus beheer van die dorp geneem.<\/p>\n<p>Siri\u00eb se staatstelevisie het Maandag berig dat die dorp weer in die hande van die wettige regering is. \u201cDie laaste groepe Daesh-terroriste in die dorp is om die lewe gebring.\u201d<\/p>\n<p>Die dorp l\u00ea sowat 100km wes van die antieke stad Palmira wat verlede Sondag van die Islamitiese staat herower is.<\/p>\n<p>Dit is &#8216;n strategiese dorp waardeur olie en gas deur die invallers gesmokkel is. ISIS se voorraadroete in Siri\u00eb is daarmee ontwrig.<\/p>\n<p>Die herowering van die dorp word het ISIS se greep op die digbevolkte weste van Siri\u00eb \u2013 asook Damaskus en ander belangrike stede \u2013 losgemaak.<\/p>\n<p>Die regering beplan om ander terreurneste in die gebied skoon te maak.<\/p>\n<p>Volgens berigte uit Siri\u00eb het die soldate die dorp uit verskillende rigtings binnegeval en landmyne noordwes van die dorp is onskadelik te stel.<\/p>\n<p>Duisende landmyne is ook geplant toe ISIS uit Palmira gevlug het en inwoners sal eers kan terugkeer wanneer die myne onskadelik gestel is.<\/p>\n<p>ISIS beheer steeds die stad Raqqa \u2013 wat hy as sy hoofstad benut \u2013 en die grootste deel van die provinsie Deir al-Zor in die ooste van die land en aangrensend aan Irak. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Siri\u00eb het met die hulp van Russiese lugaanvalle Sondag die Islamitiese Staat (ISIS) uit die dorp al-Qaryatain gedryf. ISIS het in Augustus beheer van die dorp geneem. Siri\u00eb se staatstelevisie het Maandag berig dat die dorp weer in die hande van die wettige regering is. \u201cDie laaste groepe Daesh-terroriste in die dorp is om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37567\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ISIS uit sleuteldorp gedryf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37568,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7402,17039,5358,5049,21685,7829],"class_list":["post-37567","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-irak","tag-isis","tag-moslems","tag-olie","tag-raqqa","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37567","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37567"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37567\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37568"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37567"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37567"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37567"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}