{"id":37563,"date":"2016-04-06T10:12:28","date_gmt":"2016-04-06T08:12:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37563"},"modified":"2016-04-06T10:12:28","modified_gmt":"2016-04-06T08:12:28","slug":"islamitiese-staat-aanvaar-verantwoordelikheid-vir-irak-aanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37563","title":{"rendered":"Islamitiese Staat aanvaar verantwoordelikheid vir Irak-aanvalle"},"content":{"rendered":"<p>Selfmoordbomaanvalle het die lewens van minstens 24 mense Maandag in Irak ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Intussen vlug duisende inwoners uit die strategiese stad Hit, wes van Bagdad, wat deur Islamitiese militante bedreig word.<\/p>\n<p>Die Islamitiese Staat (IS), wat dele van die noorde en die weste van Irak beheer, het op die Amaq-nuusblad verklaar dat hulle verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar.<\/p>\n<p>Volgens amptenare het die aanvallers onder meer lede van \u2019n Sji\u00eftiese milit\u00eare groep geteiken.<\/p>\n<p>&#8216;n Motorbom het in Basra, die grootste stad in Irak, ontplof. Minstens vyf mense het omgekom.<\/p>\n<p>Die bom het ook &#8216;n konvooi van &#8216;n koalisie van Sji\u00eftiese soldate, die PMF, geteiken en nog vyf mense is in di\u00e9 voorval dood.<\/p>\n<p>Vyf mense is ook dood toe selfmoordbomaanvallers hulself by milit\u00eare punte in Bagdad \u00adopgeblaas het.<\/p>\n<p>In die suidelike stad Nassiriya is minstens vier lede van die PMF-groep buite \u2019n restaurant in \u2019n selfmoordbomaanval dood.<\/p>\n<p>Twee lede van die regeringsmagte is in die weste van Bagdad in \u2019n motorbom-aanval dood en \u2019n derde lid in \u2019n ontploffing in die suide van di\u00e9 stad.<\/p>\n<p>Twee mense is dood in \u2019n mortierbomaanval in die Abu Ghraib-distrik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Selfmoordbomaanvalle het die lewens van minstens 24 mense Maandag in Irak ge\u00ebis. Intussen vlug duisende inwoners uit die strategiese stad Hit, wes van Bagdad, wat deur Islamitiese militante bedreig word. Die Islamitiese Staat (IS), wat dele van die noorde en die weste van Irak beheer, het op die Amaq-nuusblad verklaar dat hulle verantwoordelikheid vir die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37563\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Islamitiese Staat aanvaar verantwoordelikheid vir Irak-aanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37565,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12017,7402,17039,5358,7829],"class_list":["post-37563","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bagdad","tag-irak","tag-isis","tag-moslems","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37563","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37563"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37563\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37565"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37563"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37563"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37563"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}