{"id":37555,"date":"2016-04-06T09:39:15","date_gmt":"2016-04-06T07:39:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37555"},"modified":"2016-04-06T09:39:15","modified_gmt":"2016-04-06T07:39:15","slug":"swart-plaasaanvallers-se-arres-met-hommeltuig-verfilm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37555","title":{"rendered":"Swart plaasaanvallers se arres met hommeltuig verfilm"},"content":{"rendered":"<p>Swart plaasaanvallers in Stutterheim het hul moses te\u00ebgekom met &#8216;n <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=aFrjJQvP48I\">hommeltuig<\/a>.<\/p>\n<p>Ian Cawthorn van die plaas Strauss by Stutterheim was Sondag besig om te braai, toe swart aanvallers in &#8216;n voertuig opdaag en dreig om hom dood te skiet.<\/p>\n<p>Cawthorn het in sy huis gevlug maar sy vriendin is in die been geskiet. Die aanvaller het daarna op die vlug geslaan.<\/p>\n<p>Greg Miles, Cawthorn se buurman, hom na die toneel gehaas nadat hy verwittig is van die aanval en omliggende boere is ook via hul WhatsApp-groep in kennis gestel.<\/p>\n<p>Die boere in die gebied het in hul voertuie gespring om hulp te gaan verleen.<\/p>\n<p>Een boer, net uit die kerk, het die aanvallers se voertuig sien verbykom. Hy het omgedraai en die aanvallers gevolg.<\/p>\n<p>&#8216;n Pap wiel het die booswigte genoop om hul voertuig te verlaat en in die bosse en ruigtes naby die pad skuiling te soek om die polisie en boere &#8211; wat teen daardie tyd warm op hul spoor was &#8211; te fnuik.<\/p>\n<p>Na verneem word is drie van die aanvallers aangekeer en aan die polisie oorhandig.<\/p>\n<p>Miles het met sy hommeltuig die arrestasie verfilm. Hy het aan landbou.com ges\u00ea as sy hommeltuig infrarooi-toerusting gehad het, sou al die vlugtendes in die bos opgespoor kon word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swart plaasaanvallers in Stutterheim het hul moses te\u00ebgekom met &#8216;n hommeltuig. Ian Cawthorn van die plaas Strauss by Stutterheim was Sondag besig om te braai, toe swart aanvallers in &#8216;n voertuig opdaag en dreig om hom dood te skiet. Cawthorn het in sy huis gevlug maar sy vriendin is in die been geskiet. Die aanvaller [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37556,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22384,16578,7298,2261],"class_list":["post-37555","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hommeltuig","tag-infrarooi","tag-plaasaanval","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37555","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37555"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37555\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37556"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37555"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37555"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37555"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}