{"id":37541,"date":"2016-04-05T07:46:10","date_gmt":"2016-04-05T05:46:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37541"},"modified":"2016-04-05T07:46:10","modified_gmt":"2016-04-05T05:46:10","slug":"absa-sasfin-kpmg-los-guptas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37541","title":{"rendered":"Absa, Sasfin, KPMG los Guptas"},"content":{"rendered":"<p>Absa Bank het by die beleggingsbank Sasfin en die ouditeursfirma KPMG aangesluit deur sake met die Gupta-familie se Oakbay Resources and Energy te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Die familie word ondersoek vir vermeende staatskaping.<\/p>\n<p>Trevor Hoole, KPMG se uitvoerende hoof vir Suider-Afrika, het aan Fin24 ges\u00ea die politieke belangstelling in die Gupta-familie, asook vrae van aandeelhouers, het tot die besluit bygedra.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die risiko verbonde aan die assosiasie is te groot. Hoole het in &#8216;n e-pos aan alle plaaslike personeel ges\u00ea hy het besluit om nie verder vir Oakbay te oudit nie.<\/p>\n<p>Die Guptas se bande met President Jacob Zuma is tans onder die soeklig. Zuma se seun Duduzane is &#8216;n direksielid van minstens ses Gupta-maatskappye.<\/p>\n<p>Oakbay het egter aan Fin24 ges\u00ea die \u201cmoeilike\u201d besluit was nie om ouditredes nie.<\/p>\n<p>Oakbay, wat mynbates besit, se waarde word op bykans tien miljard rand geraam. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van Sasfin s\u00ea die besluit om bande met die Guptas te verbreek is al verlede maand geneem en betrekkinge sal in Junie ten einde loop. <\/p>\n<p>Absa het ook bevestig dat Oakbay nie meer &#8216;n kli\u00ebnt is nie, maar die woordvoerder wou nie verder uitbrei nie. <\/p>\n<p>Intussen is berig dat die Gupta-broers &#8216;n duur Hindoetempel ten bedrae van meer as R200 miljoen in hul tuisdorp, Saharanpur, in die noorde van Indi\u00eb oprig. <\/p>\n<p>Die oudste Gupta-broer, Ajay, word glo deur inwoners van die streek beskryf as \u2019n \u201clewende god\u201d.<\/p>\n<p>Rapport het vasgestel dat die Guptas die Oppenheimer-familie se superluukse geriewe by die O.R. Tambo-lughawe gebruik. <\/p>\n<p>Die Guptas se twee sakestralers, \u2019n Sovereign en \u2019n Global Express 6000, gebruik Fire\u00adblade Aviation, \u2019n Oppenheimer-maatskappy, se geriewe. <\/p>\n<p>Di\u00e9 maatskappy, wat dienste aan superrykes verskaf, het sy eie terminus, doeanegeriewe, spa en slaapgeriewe.<\/p>\n<p>Die Guptas het onlangs in twee volbladadvertensies in The New Age, die Suid-Afrikaanse koerant wat aan hulle behoort, ten sterkste ontken dat hul Suid-Afrikaanse winste die landsgrense verlaat.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Absa Bank het by die beleggingsbank Sasfin en die ouditeursfirma KPMG aangesluit deur sake met die Gupta-familie se Oakbay Resources and Energy te be\u00ebindig. Die familie word ondersoek vir vermeende staatskaping. Trevor Hoole, KPMG se uitvoerende hoof vir Suider-Afrika, het aan Fin24 ges\u00ea die politieke belangstelling in die Gupta-familie, asook vrae van aandeelhouers, het tot [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37543,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22381,10605,8962,321],"class_list":["post-37541","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-fireblade-aviation","tag-guptas","tag-oppenheimers","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37541","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37541"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37541\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37543"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37541"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37541"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37541"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}