{"id":37536,"date":"2016-04-05T07:27:01","date_gmt":"2016-04-05T05:27:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37536"},"modified":"2016-04-05T08:44:59","modified_gmt":"2016-04-05T06:44:59","slug":"lesingsaal-by-wits-aan-die-brand-gesteek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37536","title":{"rendered":"Lesingsaal by Wits aan die brand gesteek"},"content":{"rendered":"<p>Wits Universiteit is van voorneme om diegene wat verantwoordelik is vir die gewelddadige betogings op sy Braamfontein-kampus in Johannesburg, te skors. <\/p>\n<p>Dit kom nadat &#8216;n groep swart studente van die EFF en PAC klasse Maandag ontwrig het, die fooiekantoor bestorm het en &#8216;n lesingsaal op die hoofkampus in ligte laaie gelaat het.<\/p>\n<p>Die universiteit moes inderhaas Maandagmiddag vroeg sluit en lesings kanselleer nadat geweld uitgebreek het en stoele en tafels in Senate House omgegooi is.<\/p>\n<p>&#8216;n Babelse verwaaring het geheers toe skoonmakers, lesbi\u00ebrs, gays en lede van die #FeesMustFall beweging, slaags geraak het oor wie die belangrikste groep is.<\/p>\n<p>Swart feministe het ges\u00ea manlike lede van die beweging gebruik hulle as &#8220;figurante&#8221; en laat &#8220;bekende misdadigers&#8221; toe om betogings op hul kampus te lei sonder hul kennis.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is kwaad omdat vroue nie in die #FeesMustFall beweging is nie. Dis asof vroue in hierdie beweging nie tel nie,&#8221; het &#8216;n vroulike student, wat anoniem wou bly, aan IOL ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die universiteitswoordvoerder, Shirona Patel s\u00ea hulle bestudeer die beeldmateriaal om die skuldiges te identifiseer wat Maandag die lesingsaal aan die brand gesteek het.<\/p>\n<p>Studente wat aan die EFF verbonde is, het ook potplante omgegooi toe hulle die kantoor bestorm het. <\/p>\n<p>Hulle eis gratis onderrig by die instelling. Die polisie is na die kampus ontbied om die situasie te monitor. <\/p>\n<p>Patel s\u00ea die betoging is waarskynlik polities gemotiveerd met &#8220;wyer doelwitte&#8221; wat in die vooruitsig gestel word.<\/p>\n<p>Die administrasie het die huidige geweld veroordeel op die hoofkampus, en ges\u00ea politieke opportunisme heers by die instelling. <\/p>\n<p>Wits se Studenteraad het die protes gesteun. Die woordvoerder, Fasiha Hassan het haar volle ondersteuning aan die &#8220;dekolonisasie beweging&#8221; toeges\u00ea namens die Studenteraad, maar ges\u00ea dit moet sonder geweld geskied. <\/p>\n<p>Die universiteit s\u00ea hulle het beter sekuriteit ontplooi en die polisie ingelig oor die jongste gebeure.<\/p>\n<p>Patel s\u00ea sommige van die betogers is nie geregistreer as Wits-studente nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wits Universiteit is van voorneme om diegene wat verantwoordelik is vir die gewelddadige betogings op sy Braamfontein-kampus in Johannesburg, te skors. Dit kom nadat &#8216;n groep swart studente van die EFF en PAC klasse Maandag ontwrig het, die fooiekantoor bestorm het en &#8216;n lesingsaal op die hoofkampus in ligte laaie gelaat het. Die universiteit moes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37536\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Lesingsaal by Wits aan die brand gesteek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37537,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7108,21530,22380,5808,5008],"class_list":["post-37536","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brand","tag-fooie","tag-lesingsaal","tag-opstand","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37536","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37536"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37536\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37537"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37536"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37536"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37536"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}