{"id":37531,"date":"2016-04-05T06:59:24","date_gmt":"2016-04-05T04:59:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37531"},"modified":"2016-04-05T06:59:24","modified_gmt":"2016-04-05T04:59:24","slug":"boer-oorleef-skoot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37531","title":{"rendered":"Boer oorleef skoot"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van Biesiesvlei in Noordwes wat deur &#8216;n swart aanvaller geskiet is, het sy bakkie afgeskryf maar die skoot oorleef.<\/p>\n<p>Frans van der Linden (45) het so baie bloed verloor dat hy flou geword het en deur &#8216;n muur gery het nadat hy geskiet is.<\/p>\n<p>Hy is intussen in die Mahikeng-hospitaal opgeneem en geopereer.<\/p>\n<p>Die aanvaller, &#8216;n voormalige werker, was saam met Van der Linden in die bakkie. Hy het &#8216;n paar jaar gelede as tydelike werker op die plaas gehelp.<\/p>\n<p>Hy het die boer na die mielielande gelok met &#8216;n WhatsApp-boodskap en toe geld ge\u00ebis. Toe Van der Linden weier, het die swarte hom in die elmboog en been geskiet.<\/p>\n<p>Die aanvaller het toe in die mielieland verdwyn.<\/p>\n<p>Die swarte het daarna nog &#8216;n WhatsApp-boodskap gestuur waarin hy gedreig het om Van der Linden dood te maak as hy hom nie R100 000 gee nie.<\/p>\n<p>Van der Linden het na die Biesiesvlei-polisiekantoor gejaag, maar op pad flou geword en in &#8216;n muur vasgejaag.<\/p>\n<p>Boere van die omgewing het die aanvaller enkele ure n\u00e1 die skietery vasgetrek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van Biesiesvlei in Noordwes wat deur &#8216;n swart aanvaller geskiet is, het sy bakkie afgeskryf maar die skoot oorleef. Frans van der Linden (45) het so baie bloed verloor dat hy flou geword het en deur &#8216;n muur gery het nadat hy geskiet is. Hy is intussen in die Mahikeng-hospitaal opgeneem en geopereer. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37531\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boer oorleef skoot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":23737,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6104,7298,2261],"class_list":["post-37531","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-noordwes","tag-plaasaanval","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37531","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37531"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37531\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23737"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}