{"id":37502,"date":"2016-04-01T09:18:30","date_gmt":"2016-04-01T07:18:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37502"},"modified":"2016-04-01T09:18:30","modified_gmt":"2016-04-01T07:18:30","slug":"al-sjabaab-verantwoordelik-vir-somaliese-selfmoordbom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37502","title":{"rendered":"Al-Sjabaab verantwoordelik vir Somaliese selfmoordbom"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Islamitiese militante selfmoordbomaanvaller het die week in die outonome Somaliese streek, Puntland, sy arms om \u2019n plaaslike ampenaar gesit asof hy hom wou omhels en toe albei die lug ingeblaas.<\/p>\n<p>Die militante Islamitiese groep, al Sjabaab, teiken gereeld staatsamptenare in pogings om die Westers-gesteunde regering van Somali\u00eb omver te werp. Die groep het aanspreeklikheid vir die voorval aanvaar.<\/p>\n<p>\u201cOns het Saeed Ali, die tesourier van Galkayo, en verskeie polisiebeamptes wat hom opgepas het, doodgemaak,\u201d het Sjeik Abdiasis Aboe Moesab, al Sjabaab se woordvoerder vir milit\u00eare operasies, aan Reuters ges\u00ea. <\/p>\n<p>Majoor Noer Ahmed, \u2019n polisiebeampte, het aan Reuters ges\u00ea Saeed Ali en sy wagte is geteiken toe hulle in \u2019n voertuig wou klim. <\/p>\n<p>Ooggetuies s\u00ea twee omstanders is ook in die ontploffing dood, maar dit kon nie onmiddellik bevestig word nie.<\/p>\n<p>Die VSA het verlede jaar &#8216;n 20 jaar oue wapenverbod teen Somali\u00eb verbreek deur die opleiding aan die land se intelligensie-gemeenskap te verskaf.<\/p>\n<p>Die opleiding asook die implementering van spesiale magte is sonder kennisgewing aan die Verenigde Nasies gedoen, volgens &#8216;n nuwe verslag.<\/p>\n<p>Die ongemagtigde intelligensie-opleiding is vervat in &#8216;n verslag van die Verenigde Nasies wat nuwe besonderhede oor die Amerikaanse oorlog teen Al-Kaida aan die lig bering.<\/p>\n<p>Die verslag, wat uitgereik is deur die VN se <em>Somalia Eritrea Monitoring Group<\/em> (SEMG) bevat besonderhede oor drie geheime Amerikaanse programme om Somaliese veiligheidsdienste in hul stryd teen Al-Sjabaab, die Somali\u00eb filiaal van Al-Kaida, by te staan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Islamitiese militante selfmoordbomaanvaller het die week in die outonome Somaliese streek, Puntland, sy arms om \u2019n plaaslike ampenaar gesit asof hy hom wou omhels en toe albei die lug ingeblaas. Die militante Islamitiese groep, al Sjabaab, teiken gereeld staatsamptenare in pogings om die Westers-gesteunde regering van Somali\u00eb omver te werp. Die groep het aanspreeklikheid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37502\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al-Sjabaab verantwoordelik vir Somaliese selfmoordbom&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37504,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13457,14205,2848],"class_list":["post-37502","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-sjabaab","tag-puntland","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37502","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37502"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37502\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37504"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37502"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37502"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37502"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}