{"id":37498,"date":"2016-04-01T09:08:03","date_gmt":"2016-04-01T07:08:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37498"},"modified":"2016-04-01T09:08:03","modified_gmt":"2016-04-01T07:08:03","slug":"parysterreur-verdagte-reg-om-isis-geheime-uit-te-lap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37498","title":{"rendered":"Parysterreur-verdagte reg om ISIS-geheime uit te lap"},"content":{"rendered":"<p>Die verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdesalam, wil met die Franse owerhede saamwerk, het sy regsgeleerde di\u00e9 week verklaar. <\/p>\n<p>Hy het ook bevestig dat sy kli\u00ebnt bereid is om aan \u00adFrankryk \u00aduitgelewer te word.<\/p>\n<p>\u2019n Aanklaer sou na die stad Brugge reis, waar Abdesalam aangehou word om sy uitlewering ingevolge \u2019n Europese arrestasiebevel te bespreek.<\/p>\n<p>Abdesalam het nie sedert die aanvalle in Brussel met ondersoek\u00adbeamptes gepraat nie.<\/p>\n<p>Hy word verbind met verskeie van die aanvallers wat 32 mense verlede week doodgemaak het.<\/p>\n<p>Die 26-jarige is op 18 Maart in Brusssel in hegtenis geneem nadat hy vier maande op die vlug was n\u00e1 die selfmoordbomaanvalle in Parys in November waarin 130 mense dood is.<\/p>\n<p>Hy is sover bekend die enigste oorlewende van die selfmoordbomaanvallers se sel van tien mans wat vir die menseslagting in die Franse hoofstad verantwoordelik was.<\/p>\n<p>Die Belgiesgebore Franse burger is in hegtenis geneem toe hy ongewapen was en is in die been gewond. <\/p>\n<p>Hy het ondersoekbeamptes meegedeel dat hy van plan was om hom by die Stade de France-stadion in Parys die lug in te blaas, maar dat hy op die nippertjie daarteen besluit het.<\/p>\n<p>Die VSA het intussen FBI-spanne na Belgi\u00eb gestuur om te help met die ondersoek na die terreuraanvalle op 22 Maart in Brussel waarin 32 mense dood is. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Amerikaanse regering s\u00ea die spanne sal inligting deel om nog aanvalle te voorkom. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die Belgiese minister van binnelandse sake, Jan Jambon sal ook volgende week samesprekings voer oor veiligheid met die Amerikaanse prokureur-generaal, Loretta Lynch.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdesalam, wil met die Franse owerhede saamwerk, het sy regsgeleerde di\u00e9 week verklaar. Hy het ook bevestig dat sy kli\u00ebnt bereid is om aan \u00adFrankryk \u00aduitgelewer te word. \u2019n Aanklaer sou na die stad Brugge reis, waar Abdesalam aangehou word om sy uitlewering ingevolge \u2019n Europese arrestasiebevel te bespreek. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37498\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Parysterreur-verdagte reg om ISIS-geheime uit te lap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37500,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17849,22372,19684,7829],"class_list":["post-37498","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-islamitiese-staat","tag-salah-abdesalam","tag-selfmoordbomaanvaller","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37498","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37498"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37498\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37500"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37498"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37498"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37498"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}