{"id":3749,"date":"2008-12-19T04:07:08","date_gmt":"2008-12-19T04:07:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3749"},"modified":"2008-12-19T04:07:08","modified_gmt":"2008-12-19T04:07:08","slug":"gaza-skietstilstand-met-israel-is-verby-hamas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3749","title":{"rendered":"Gaza-skietstilstand met Israel is verby: Hamas"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Hamas, die Islamitiese beweging wat Gaza beheer, het Vrydag ges&ecirc; die ses maande lange skietstilstand met Israel is verby en hulle sal op enige aanval op die verarmde en bele&euml;rde Palestynse gebied reageer. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die gewapende vleuel van die Islamitiese beweging Hamas, die Ezzedine al-Qassam-brigades, het Vrydag net n&aacute; 06:00 ges&ecirc; dat die Egipties georganiseerde skietstilstand met Israel amptelik verby is.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Die skietstilstand is verby en daar sal nie &#39;n hernuwing daarvan wees nie omdat die Sionistiese vyand nie die voorwaardes gerespekteer het nie,&quot; het die groep op sy webwerf ges&ecirc;, en bygevoeg dat Israel verantwoordelikheid vir die gevolge dra.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Beide Hamas en Israel het ges&ecirc; hulle sal reageer wanneer hulle aangeval word, maar nie een het ges&ecirc; hulle sal tot die aanval oorgaan nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons by Hamas het die reg om op te tree teen enige Sionistiese aggressie teenoor die Palestynse mense. Dit is ons nasionale plig,&quot; het Hamas se woordvoerder Fawzi Barhum Donderdag ges&ecirc;, en bygevoeg &quot;dat Hamas sal optree na gelang van die omstandighede op die grond.&quot; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Mark Regev, woordvoerder vir die tussentydse Israeliese eerste minister Ehud Olmert het ges&ecirc; die kabinet sal Sondag die saak bespreek. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons was gereed om die re&euml;lings wat met Egipte gemaak is te respekteer,&quot; het hy Donderdag aan AFP ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Israelse minister van verdediging, Ehud Barak, het aangedui dat Israel sal reageer as hy aangeval word: &quot;Wanneer die situasie opduik sal ons reageer.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy het die moontlikheid van milit&ecirc;re ingryping genoem, maar dit duidelik gemaak dat dit nie dringend is nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons is nie bang om &#39;n grootskaalse milit&ecirc;re aksie in Gaza te begin nie, maar daar is geen rede om haastig oor so iets te besluit nie,&quot; het hy aan joernaliste ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Israelse magte het verskeie lugaanvalle geloods en &#39;n Palestyn gedood, terwyl Gaza-militante <\/span><span>Donderdag en Vrydag<\/span><span> &#39;n vuurpylaanval geloods het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Israelse vegvliegtuie het Donderdag twee vuurpyllanseerders aangeval, onder andere een wat gereed was om &#39; n vuurpyl te lanseer, het die weermag ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Israel en Hamas beskuldig mekaar dat die ander een die skietstilstand verbreek het wat deur Egiptiese tussengangers beding is omdat die Joodse staat die Islamiete as &#39;n terroristeorganisasie beskou. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Israelse regering blameer Hamas dat hulle nie aanvalle deur kleiner Palestynse faksies gekeer het nie, terwyl die Islamiete beweer dat Israel die ooreenkoms verbreek het deur nie die blokkade teen die verarmde gebied te lig nie.<span>&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/kukli-monster-hai-lutchii-podarok-malenkoi-poklonnice-multseriala\">\u043c\u0443\u043b\u044c\u0442\u0438\u043a\u0438 \u043c\u043e\u043d\u0441\u0442\u0440 \u0445\u0430\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hamas, die Islamitiese beweging wat Gaza beheer, het Vrydag ges&ecirc; die ses maande lange skietstilstand met Israel is verby en hulle sal op enige aanval op die verarmde en bele&euml;rde Palestynse gebied reageer. Die gewapende vleuel van die Islamitiese beweging Hamas, die Ezzedine al-Qassam-brigades, het Vrydag net n&aacute; 06:00 ges&ecirc; dat die Egipties georganiseerde skietstilstand &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3749\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gaza-skietstilstand met Israel is verby: Hamas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,3593,162,21089,165],"class_list":["post-3749","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-gaza-skietstilstand-met-israel-is-verby-hamas","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3749","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3749"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3749\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3749"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3749"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3749"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}