{"id":37480,"date":"2016-03-31T09:41:04","date_gmt":"2016-03-31T07:41:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37480"},"modified":"2016-03-31T09:41:04","modified_gmt":"2016-03-31T07:41:04","slug":"staat-loods-politieke-appel-teen-walus-se-vrylating","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37480","title":{"rendered":"Staat loods &#8216;politieke app\u00e8l&#8217; teen Walus se vrylating"},"content":{"rendered":"<p>Die staat het gister teen regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen se uitspraak dat Janusz Walus vrygelaat moet word, geappelleer. Volgens die grondwet- en regskenner professor Marinus Wiechers verteenwoordig dit egter &#8216;n desperate poging van die staat om sy vrylating te keer.<\/p>\n<p>&#8220;Terwyl die app\u00e8lsaak na die een of die ander kant toe beslis kan word, is ek versigtig oor wat die staat met so &#8216;n stap kan bereik.<\/p>\n<p>&#8220;Die paroolraad het &#8216;n aanbeveling (dat Walus vrygelaat moet word) gemaak, dit het hof toe gegaan en &#8216;n besluit is geneem. Ons moet op die hof se besluit vertrou en die staat moet die hof se besluit gehoorsaam.&#8221;<\/p>\n<p>Wiechers het verder ges\u00ea dat die app\u00e8l &#8216;n &#8220;meer politieke aangeleentheid&#8221; is, om te toon dat Hani nie heeltemal vergete is en om die ideologie van die SAKP se &#8220;stryd&#8221; lewendig te hou.<\/p>\n<p>Volgens hom kan die staat slegs op twee gronde appelleer.<\/p>\n<p>&#8220;Een is dat die regter die wet gewaninterpreteer het, maar in di\u00e9 geval sou dit vergesog wees om so iets aan te voer. Die ander argument is dat die regter nie al die feite in ag geneem het nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kan gewoon nie insien hoe die App\u00e8lhof kragtens die reg anders kan bevind en meen dat die regter die feite gewaninterpreteer het nie, veral omdat dit lyk asof sy baie indringend daarna gekyk het.&#8221;<\/p>\n<p>Tot tyd en wyl die app\u00e8lsaak afgehandel word, mag die staat Walus egter steeds in die gevangenis aanhou.<\/p>\n<p>Sowel die ANC as die Kommunisteparty het die app\u00e8l verwelkom.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die staat het gister teen regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen se uitspraak dat Janusz Walus vrygelaat moet word, geappelleer. Volgens die grondwet- en regskenner professor Marinus Wiechers verteenwoordig dit egter &#8216;n desperate poging van die staat om sy vrylating te keer. &#8220;Terwyl die app\u00e8lsaak na die een of die ander kant toe beslis kan word, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37480\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Staat loods &#8216;politieke app\u00e8l&#8217; teen Walus se vrylating&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36922,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19510,14729,9000,16440],"class_list":["post-37480","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-appel","tag-janusz-walus","tag-marinus-wiechers","tag-vrylating"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37480","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37480"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37480\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36922"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37480"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37480"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37480"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}