{"id":37476,"date":"2016-03-31T09:48:46","date_gmt":"2016-03-31T07:48:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37476"},"modified":"2016-03-31T10:12:08","modified_gmt":"2016-03-31T08:12:08","slug":"hillary-moet-binne-dae-voor-fbi-verskyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37476","title":{"rendered":"Hillary moet binne dae voor FBI verskyn"},"content":{"rendered":"<p>Die Demokratiese voorloper, Hillary Clinton, het Trump met mening aangeval omdat sy tans onder groot druk verkeer. <\/p>\n<p>Sy moet binne enkele dae voor die FBI verskyn wat sal besluit of sy krimineel aangekla sal word vir vertroulike eposse wat sy rondgestuur het.<\/p>\n<p>Clinton wou kennelik die publiek se aandag aflei van die FBI-ondersoek na haar eposse.<\/p>\n<p>Sy het uitgevaar teen Donald Trump omdat hy \u201cgewelddadige en aggressiewe gedrag aangehits\u201d nadat Trump se veldtogbestuurder &#8216;n joernalis wou keer wat te naby aan die voorverkiesingskandidaat wou kom.<\/p>\n<p>Clinton het in La Crosse, Wisconsin myle uit die Demokrate se poging probeer haal om Trump se veldtogbestuurder, Corey Lewandowski, swart te smeer.<\/p>\n<p>Trump se veldtogbestuur het intussen die beeldmateriaal vrygestel wat toon dat die verslaggeefster probeer om Trump aan te raak met een of ander instrument, terwyl sy veiligheidspan dit probeer keer.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"en\" dir=\"ltr\">Why is this reporter touching me as I leave news conference? What is in her hand?? <a href=\"https:\/\/t.co\/HQB8dl0fhn\">pic.twitter.com\/HQB8dl0fhn<\/a><\/p>\n<p>&mdash; Donald J. Trump (@realDonaldTrump) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/realDonaldTrump\/status\/714898756420939780\">March 29, 2016<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Boonop is die Florida-aanklaer wat die klagte teen Lewandowski aanhangig gemaak het, deel van Clinton se veldtog.<\/p>\n<p>In &#8216;n artikel gepubliseer deur die <em>Palm Beach Post<\/em> op 17 November 2015, wat sedert Dinsdagaand weer sirkuleer, word Palm Beach County se aanklaer, Dave Aronberg as &#8216;n lid van Florida se Demokratiese leiersraad gelys. <\/p>\n<p>Die raad is gestig is deur die Demokratiese Party om die presidensi\u00eble kandidatuur van Hillary Clinton te bevorder. <\/p>\n<p>Die artikel stel dit duidelik dat Aronberg &#8220;deel is van die Clinton-span in Florida&#8221;.<\/p>\n<p>Hillary Clinton gaan voor Direkteur Comey en die FBI moet verskyn binne &#8216;n kwessie van dae. Die uitkoms van die onderhoud kon uiteindelik die hele wedloop vir die Withuis bepaal.<\/p>\n<p>Clinton het nie kommentaar gelewer op joernalis se vreemde gedrag nie, maar het verklaar dat die verslaggewer wat die klagte ingedien het, Michelle Fields, \u201ckrediet verdien vir die wyse waarop sy opgevolg het nadat sy fisies mishandel is.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Demokratiese voorloper, Hillary Clinton, het Trump met mening aangeval omdat sy tans onder groot druk verkeer. Sy moet binne enkele dae voor die FBI verskyn wat sal besluit of sy krimineel aangekla sal word vir vertroulike eposse wat sy rondgestuur het. Clinton wou kennelik die publiek se aandag aflei van die FBI-ondersoek na haar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37476\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hillary moet binne dae voor FBI verskyn&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37482,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22369,7713,5829,20899],"class_list":["post-37476","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-eposse","tag-fbi","tag-hillary-clinton","tag-trump"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37476","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37476"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37476\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37482"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37476"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37476"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37476"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}