{"id":37401,"date":"2016-03-25T10:00:24","date_gmt":"2016-03-25T08:00:24","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37401"},"modified":"2016-03-25T10:40:57","modified_gmt":"2016-03-25T08:40:57","slug":"terroriste-teiken-belgiese-kernsentrales","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37401","title":{"rendered":"Terroriste teiken Belgiese kernsentrales"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Belgiese koerant<em> La Derni\u00e8re Heure <\/em>beweer dat Dinsdag se terreuraanvalle oorspronklik by &#8216;n kernaanleg beplan is. <\/p>\n<p>Dit blyk dat 11 werkers by die Tihange-kernkragsentrale, 40 myl suidoos van Brussel, se toegangskaarte gekanselleer is.<\/p>\n<p>Dit het gelei tot spekulasie dat die selfmoordbommers besig was om werknemers binne die sentrale te probeer werf.<\/p>\n<p>Sewe van die toegangspasse is verlede week teruggetrek, en verlede Vrydag is bykomende soldate ontplooi om die aanleg, wat drie reaktors het, te beskerm.<\/p>\n<p>&#8216;n Terreuraanval sou &#8216;n katastrofe veroorsaak het want dit is gele\u00eb in &#8216;n dig bevolkte gebied binne bereik van Duitsland, Frankryk, Nederland en Luxemburg. <\/p>\n<p>Claude Moniquet, wat bedreigings ondersoek in die kernsektor in Europa, het aan NBC News ges\u00ea: &#8220;Die terroristesel het na\u00efef geglo hulle kan iemand gebruik om &#8216;n laboratorium binne te dring om kernmateriaal te bekom om &#8216;n vuilbom te maak.&#8221;<\/p>\n<p>Die DH s\u00ea ook die teikens is moontlik verander n\u00e1 inhegtenisnemings in Brussel verlede week. <\/p>\n<p>Bewyse bestaan dat ISIS &#8216;n senior Belgiese kernwerknemer reeds geruime tyd dopgehou het. <\/p>\n<p>Die Belgiese sekuriteitsdienste het in 2009 na agtergrondondersoek voltooi vir &#8216;n nuwe inspekteur by die Doel-kernkragsentrale, sowat &#8216;n uur se ry van Brussel. <\/p>\n<p>Soos ander inspekteurs, het Ilyass Boughalab toegang tot die aanleg se sensitiewe areas gehad. Hy het vir drie jaar as &#8216;n kerntegnikus gewerk voordat hy na Siri\u00eb vertrek het in 2012 om by die terroriste-groep van die Islamitiese staat aan te sluit.<\/p>\n<p>Hy is twee jaar later dood in gevegte daar om die wettige regering omver te werp.<\/p>\n<p>Polisielede het kort voor die jongste aanvalle in Brussel tydens &#8216;n klopjag op gewapende mans in &#8216;n woonstel afgekom wat in verband met die ondersoek na die Parys-aanvalle deursoek is. <\/p>\n<p>Een van die mans, &#8216;n Algerynse burger, is in &#8216;n skietery met die polisie dood. <\/p>\n<p>Dit het ook daartoe gelei dat die hoofverdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdesalam, en nog &#8216;n vermeende militant vasgetrek is.<\/p>\n<p>Die Belgiese polisie het intussen ses mense in hegtenis geneem in verband met die geko\u00f6rdineerde terreuraanvalle in Brussel waarin 31 mense dood is. <\/p>\n<p>Die inhegtenisnemings volg na polisie-klopjagte in drie woonbuurte in die Belgiese hoofstad. <\/p>\n<p>Sowat 270 mense is beseer in die aanvalle op die Brussel lughawe en treinstasie, waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het. <\/p>\n<p>In Frankryk is &#8216;n man ook in hegtenis geneem, wie volgens die polisie &#8216;n komplot beplan het wat reeds in &#8216;n gevorderde stadium was.<\/p>\n<p>Die Franse minister van binnelandse sake, Bernard Cazeneuve, s\u00ea &#8216;n Franse burger, wat aan &#8216;n militante netwerk behoort, is in hegtenis geneem vir &#8216;n beplande aanval in die land. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die inhegtenisname het die komplot gefnuik.<\/p>\n<p>Franse polisie s\u00ea &#8216;n klopjag is na die man se inhegtenisneming op &#8216;n woonstelgebou in die Argenteuil-woonbuurt in Parys uitgevoer, waar plofstof onder meer gevind is. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Belgiese koerant La Derni\u00e8re Heure beweer dat Dinsdag se terreuraanvalle oorspronklik by &#8216;n kernaanleg beplan is. Dit blyk dat 11 werkers by die Tihange-kernkragsentrale, 40 myl suidoos van Brussel, se toegangskaarte gekanselleer is. Dit het gelei tot spekulasie dat die selfmoordbommers besig was om werknemers binne die sentrale te probeer werf. Sewe van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37401\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Terroriste teiken Belgiese kernsentrales&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37402,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8866,22346,17039,10580,7829,22345],"class_list":["post-37401","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-belgie","tag-doel","tag-isis","tag-kernkrag","tag-terreur","tag-tihange"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37401","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37401"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37401\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37402"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37401"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37401"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37401"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}