{"id":37385,"date":"2016-03-24T09:49:31","date_gmt":"2016-03-24T07:49:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37385"},"modified":"2016-03-24T09:49:31","modified_gmt":"2016-03-24T07:49:31","slug":"vyftien-vir-moslemaanval-in-ivoorkus-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37385","title":{"rendered":"Vyftien vir Moslemaanval in Ivoorkus vas"},"content":{"rendered":"<p>Owerhede in die Ivoorkus het 15 mense in hegtenis geneem na aanleiding van \u2019n aanval vroe\u00ebr die maand waarin 19 mense dood is en waarvoor Al-Ka\u00efda verantwoordelikheid aanvaar het.<\/p>\n<p>Die polisie is steeds op soek na die vermeende voorbok, wat deur die aanklaer, Richard Adou, as Kounta Dallah ge\u00efdentifiseer is, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Gewapende mans het op 13 Maart op\u00ad \u00adswemmers en sonbaaiers gevuur voordat hulle in \u00adverskeie hotelle op die strandfront in die dorp Grand Bassam, 40 kilometer van die \u00adkommersi\u00eble \u00adhoofstad, Abidjan, ingestorm het.<\/p>\n<p>\u201cGetuienis is op die toneel gevind wat ons in staat gestel het om sekere individue te identifiseer wat aan die aanval deelgeneem het,\u201d het Adou op \u2019n mediakonferensie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Beslag is gel\u00ea op wapens, ammunisie, \u00adklapmusse en voertuie wat vermoedelik in die aanvalle gebruik is. Dit is ondersoek en \u2019n regter het sowel plaaslike as internasio\u00adnale inhegtenisbevele voorberei, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Elf inwoners van die Ivoorkus, insluitende drie \u00adspesiale mag-soldate is in die wilde skietery dood. <\/p>\n<p>Vier Franse burgers is ook noodlottig in die voorval gewond en ander buitelandse \u00adslagoffers was van Duitsland, Libanon, Masedoni\u00eb en Nigeri\u00eb afkomstig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Owerhede in die Ivoorkus het 15 mense in hegtenis geneem na aanleiding van \u2019n aanval vroe\u00ebr die maand waarin 19 mense dood is en waarvoor Al-Ka\u00efda verantwoordelikheid aanvaar het. Die polisie is steeds op soek na die vermeende voorbok, wat deur die aanklaer, Richard Adou, as Kounta Dallah ge\u00efdentifiseer is, het Reuters berig. Gewapende mans &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37385\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vyftien vir Moslemaanval in Ivoorkus vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37386,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1665,22340,9634,5358],"class_list":["post-37385","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-geweld","tag-grand-bassam","tag-ivoorkus","tag-moslems"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37385","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37385"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37385\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37386"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37385"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37385"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37385"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}