{"id":37378,"date":"2016-03-24T09:39:49","date_gmt":"2016-03-24T07:39:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37378"},"modified":"2016-03-24T10:23:38","modified_gmt":"2016-03-24T08:23:38","slug":"soos-nelson-mandela-of-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37378","title":{"rendered":"Soos Nelson Mandela, of nie&#8230;"},"content":{"rendered":"<p>Niger, die arm uraanryke land, se president Mahamadou Issoufou het 92 persent van die stemme in die omstrede tweede rondte verkiesings, wat deur opposisiepartye geboikot word, op hom verenig.<\/p>\n<p>Die amptelike verkiesingsuitslae is Dinsdag bekend gemaak.<\/p>\n<p>Sondag se verkiesing is deur \u2019n lae stempersentasie gekenmerk en die verkiesingskommissie s\u00ea Amadou kon net sewe persent van die stemme op hom verenig.<\/p>\n<p>Issoufou se enigste teenstander, Hama Amadou, is sedert November in aanhouding weens &#8216;n wankelrige klag oor sy betrokkkenheid by babahandel. <\/p>\n<p>Amadou moes van agter tralies sy veldtog voer nadat hy op 14 November in hegtenis geneem is op &#8216;n klagte wat allerwe\u00eb as vals beskou word.<\/p>\n<p>Hy het boonop enkele dae voor Sondag se verkiesing vir mediese behandeling na Frankryk gevlieg.<\/p>\n<p>Amadou, die opposisieleier, het aanvanklik nie gelyk of hy die tweede ronde gaan haal nie. <\/p>\n<p>&#8220;Van die gevangenis na die presidentskap, net soos Nelson Mandela!&#8221; het sy ondersteuners egter entoesiasties buite die tronk geskree toe hy wel deurgedring het.<\/p>\n<p>Issoufou het in die eerste rondte in Februarie 48,4 persent gewen en Amadou het 17,7 persent van die stemme behaal.<\/p>\n<p>Kiesersdeelname was krities n\u00e1 die opposisie se versoek vir \u2019n verkiesingsboikot.<\/p>\n<p>Issoufou voer aan dat hy &#8216;n groot vennoot van die Weste is in die stryd teen djihadiste. Die VSA en Frankryk het albei hommeltuigbasisse in Niger. <\/p>\n<p>Issoufou het n\u00e1 die aankondiging van die amptelike uitslae beloof om \u201cgedurende hierdie mandaat, al my energie te gebruik om te reageer op die aspirasies van die mense van Niger\u201d.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die verskerping van veiligheid, die versterking van die demokrasie en die waarborg van voedselveiligheid sal sy prioriteite wees.<\/p>\n<p>\u201cKom ons verenig en mors nie energie op ydele stryery nie,\u201d het die president ges\u00ea.<\/p>\n<p>In die verkiesing het die 64-jarige Issoufou, \u2019n voormalige mynbou-ingenieur met die bynaam \u201cdie leeu\u201d te staan gekom teen die 66-jarige Amadou, \u2019n voormalige eerste minister en speaker van die parlement, bekend as \u201cdie feniks\u201d vir sy vermo\u00eb om politieke terugkere te maak.<\/p>\n<p>Die COPA 2016 opposisie-koalisie s\u00ea die stempersentasie was \u2019n skamele elf persent, ondanks die aanvanklike amptelike skatting van 56 persent.<\/p>\n<p>In &#8216;n chaotiese streek, blyk die land &#8216;n hawe van stabiliteit te wees: In die noorde l\u00ea die Libiese konflik, jihadiste bly aktief in Mali en Boko Haram dreig Nigeri\u00eb na die suide.<\/p>\n<p>Minstens drie mense is gedood in geweld in Niger teen die Franse koerant, Charlie Hebdo, oor spotprente van die profeet Mohammed in 2015.<\/p>\n<p>Die polisie moes traangas gebruik om woedende skares klipgooiende Moslems in bedwang te hou wat kerke aan die brand gesteek het en winkels in die hoofstad Niamey geplunder het nadat owerhede &#8216;n vergadering deur die plaaslike Islamitiese leiers verbied het.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiekantoor is ook aangeval en ten minste twee polisiemotors is toe verbrand.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Niger, die arm uraanryke land, se president Mahamadou Issoufou het 92 persent van die stemme in die omstrede tweede rondte verkiesings, wat deur opposisiepartye geboikot word, op hom verenig. Die amptelike verkiesingsuitslae is Dinsdag bekend gemaak. Sondag se verkiesing is deur \u2019n lae stempersentasie gekenmerk en die verkiesingskommissie s\u00ea Amadou kon net sewe persent van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37378\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Soos Nelson Mandela, of nie&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37383,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[14144,5202,8917,18731,4631],"class_list":["post-37378","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-2014-algemene-verkiesing","tag-nelson-mandela","tag-niger","tag-tronk","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37378\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37383"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}