{"id":37368,"date":"2016-03-23T08:15:06","date_gmt":"2016-03-23T06:15:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37368"},"modified":"2016-03-23T08:15:06","modified_gmt":"2016-03-23T06:15:06","slug":"sanral-se-e-tol-invordering-onwettig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37368","title":{"rendered":"Sanral se e-tol-invordering onwettig"},"content":{"rendered":"<p>Sanral se voorneme om dagvaardings uit te reik vir agterstallige e-tolrekeninge, neem hoegenaamd nie die Nasionale Verbruikerskommissie se ondersoek in ag nie, het die VF+ ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die party het vroe\u00ebr reeds namens alle rekeninghouers &#8216;n klag by die Verbruikerskommissie ingedien waarin aangevoer word dat Sanral se meetinstrumente nie voldoen aan die vereistes van die Metrologiewet nie. <\/p>\n<p>Die party se woordvoerder s\u00ea Sanral het tydens &#8216;n vergadering met die Vryheidsfront Plus erken dat hy geen skriftelike bewyse het van die Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies oor die wettigheid van sy meetinstrumente nie. <\/p>\n<p>Bloot op grond hiervan sal enige poging van Sanral om geld in te vorder, onwettig wees.<\/p>\n<p>Die vakbondfederasie Cosatu het gewaarsku dat Sanral se voorneme om dagvaardings uit te reik, die verhouding tussen die publiek en die regering verder kan versuur. <\/p>\n<p>Cosatu s\u00ea Sanral se plan kom neer op &#8220;maatskaplike teistering&#8221;. <\/p>\n<p>Die woordvoerder van Cosatu, Sizwe Pamla s\u00ea inwoners het dit baie duidelik gemaak het dat hulle nie die e-tolstelsel wil h\u00ea nie, maar die regering het die stelsel desnieteenstaande in werking gestel.<\/p>\n<p>Pamla s\u00ea dit word as &#8216;n uiterste vorm van burokratiese afknouery gesien en sal die verhouding tussen Gautengse inwoners en die provinsiale regering versuur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sanral se voorneme om dagvaardings uit te reik vir agterstallige e-tolrekeninge, neem hoegenaamd nie die Nasionale Verbruikerskommissie se ondersoek in ag nie, het die VF+ ges\u00ea. Die party het vroe\u00ebr reeds namens alle rekeninghouers &#8216;n klag by die Verbruikerskommissie ingedien waarin aangevoer word dat Sanral se meetinstrumente nie voldoen aan die vereistes van die Metrologiewet &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37368\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sanral se e-tol-invordering onwettig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":20882,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[12985,22337,8922],"class_list":["post-37368","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-e-tol","tag-meetinstrumente","tag-sanral"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37368","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37368"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37368\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/20882"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37368"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37368"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37368"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}