{"id":37346,"date":"2016-03-22T16:02:04","date_gmt":"2016-03-22T14:02:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37346"},"modified":"2016-03-22T16:02:55","modified_gmt":"2016-03-22T14:02:55","slug":"belgie-vrees-nog-terreuraanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37346","title":{"rendered":"Belgi\u00eb vrees nog terreuraanvalle"},"content":{"rendered":"<p>Belgiese owerhede vrees nog terroriste-aanvalle nadat bomontploffings die lughawe en moltreinstelsel vanoggend geruk het en hulle op &#8216;n selfmoordbomgordel afgekom het wat nie ontplof het nie.<\/p>\n<p>Ten minste 34 mense is dood en 170 beseer na geko\u00f6rdineerde bomaanvalle op die belangrikste lughawe en die moltreinstelsel in die hartjie van Brussel.<\/p>\n<p>Die aanvalle, wat veroordeel is as &#8220;blind, gewelddadig en lafhartig&#8221; deur die linkse Belgiese eerste minister Charles Michel, kom na inhegtenisneming van die terreurmeesterbrein Salah Abdesalam.<\/p>\n<p>Abdesalam word verbind met November se geko\u00f6rdineerde terreuraanvalle in Parys wat in die berugte Molenbeekvoorstad van Brussel beplan is.<\/p>\n<p>In reaksie op die aanvalle, het die Franse premier Manuel Valls ges\u00ea: &#8220;Ons is in &#8216;n oorlog. In Europa is ons onderwerp aan die wette van &#8216;n oorlog reeds al vir &#8216;n paar maande.&#8221;<\/p>\n<p>Die Belgiese minister van buitelandse sake Didier Reynders het gewaarsku: &#8220;Ons vrees dat di\u00e9 mense steeds op vrye voet verkeer.&#8221;<\/p>\n<p>Die ontploffing in die moltreinstasie was naby die Europese Uniegebou en die Amerikaanse ambassade ongeveer &#8216;n uur later, nadat die lughawe Zaventem geteiken is.<\/p>\n<p>Die Vlaamse uitsaaier VTM berig dat &#8216;n plofstoftoestel aan &#8216;n gordel later gevind is deur die polisie by die lughawe. En RTBF berig dat &#8216;n outomatiese Kalasjnikov-geweer in die vertreksaal gekry is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Belgiese owerhede vrees nog terroriste-aanvalle nadat bomontploffings die lughawe en moltreinstelsel vanoggend geruk het en hulle op &#8216;n selfmoordbomgordel afgekom het wat nie ontplof het nie. Ten minste 34 mense is dood en 170 beseer na geko\u00f6rdineerde bomaanvalle op die belangrikste lughawe en die moltreinstelsel in die hartjie van Brussel. Die aanvalle, wat veroordeel is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37346\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Belgi\u00eb vrees nog terreuraanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37348,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-37346","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37346\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37348"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}