{"id":37331,"date":"2016-03-22T10:07:07","date_gmt":"2016-03-22T08:07:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37331"},"modified":"2016-03-22T10:14:07","modified_gmt":"2016-03-22T08:14:07","slug":"twee-ontploffings-ruk-brussel-se-lughawe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37331","title":{"rendered":"Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe"},"content":{"rendered":"<p>Elf mense is na bewering dood en dosyne gewond nadat twee ontploffings die lughawe Zaventem in Brussel geruk het.<\/p>\n<p>Geen vliegtuie land tans op Brussels nie en vliegtuie word herlei na Antwerpen. Vliegtuie wat steeds wag om te land, draai tans oor die stad Luik.<\/p>\n<p>Verslae dat een van die ontploffings plaasgevind het naby American Airlines se inboektoonbank, is ontvang.<\/p>\n<p>&#8216;n Regeringsbron het aan VRT bevestig dat daar &#8216;n bomaanval was, terwyl Anke Fransen, woordvoerder vir die lughawe in Brussel, bevestig het dat daar verskeie beserings is. <\/p>\n<p>&#8220;Ons kan bevestig dat daar twee ontploffings in die vertreksaal was. Ons het die nooddienste gebel op die grond. Hulle pas tans noodhulp op van die beseerdes toe.&#8221;<\/p>\n<p>Ander ploftoestelle is by die lughawe ontdek, het &#8216;n RTBF-korrespondent Laurent Henrard aan brandbestryders ges\u00ea.<\/p>\n<p>Spoorverkeer na die lughawe is opgeskort, berig Reuters.<\/p>\n<p>Belgiese media het ook berig daar is &#8216;n paar beseerdes in die lughawe se vertreksaal en spoorverkeer na die lughawe is opgeskort.<\/p>\n<p>Di\u00e9 aanslag kom nadat die hoofverdagte van die terreuraanvalle in die Franse hoofstad Parys op 13 November 2015, erken het dat die Islamitiese Staat &#8216;n sportsta\u00addion wou opblaas, maar van plan verander het.<\/p>\n<p>Salah Abdeslam het Saterdag aan Belgiese speurders die bekentenis gemaak &#8216;n dag nadat hy in die been geskiet en in hegtenis geneem is tydens \u2019n klopjag in Brussel.<\/p>\n<p>Sy inhegtenisname het einde gebring het aan \u2019n vier maande lange mensejag.<\/p>\n<p>Abdeslam se regsverteenwoordiger het ges\u00ea het Abdeslam beplan regstappe teen die Franse staatsaanklaer Fran\u00e7ois Molins, omdat hy die vertroulikheid van die ondersoek geskend het.<\/p>\n<p>Hy het aan die Belgiese uitsaaier RTBF ges\u00ea Molins se opmerkings op \u2019n mediakonferensie was \u201c \u2019n skending . . . ek kan dit nie onuitgedaag laat nie\u201d.<\/p>\n<p>Abdeslam sal uitlewering aan Frankryk teenstaan. Regskenners het ges\u00ea dit sal waarskynlik onsuksesvol wees, maar sal hom etlike weke gee om sy verdediging voor te berei.<\/p>\n<p>Abdeslam en \u2019n man wat saam met hom in hegtenis geneem is, word van \u201cdeelname aan terreurmoorde\u201d aangekla.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Elf mense is na bewering dood en dosyne gewond nadat twee ontploffings die lughawe Zaventem in Brussel geruk het. Geen vliegtuie land tans op Brussels nie en vliegtuie word herlei na Antwerpen. Vliegtuie wat steeds wag om te land, draai tans oor die stad Luik. Verslae dat een van die ontploffings plaasgevind het naby American &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37331\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37332,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8866,17914,14772,22330,22329],"class_list":["post-37331","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-belgie","tag-bomaanval","tag-brussel","tag-isis-terreur","tag-zaventem"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37331","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37331"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37331\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37332"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37331"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37331"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37331"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}