{"id":3731,"date":"2008-12-17T07:11:00","date_gmt":"2008-12-17T07:11:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3731"},"modified":"2008-12-17T07:11:00","modified_gmt":"2008-12-17T07:11:00","slug":"verskansingsfondse-verloor-miljarde-in-madoff-skandaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3731","title":{"rendered":"Verskansingsfondse verloor miljarde in Madoff-skandaal"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Eers het verskansingsfondse miljarde dollars verloor in hulle mislukte weddenskappe met Bernard Madoff. Nou kan hulle weer geraak word deur beleggers wat hofsake aanhangig maak om hulle groot verliese te probeer terugwen. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Di&eacute; uitgebreide bedrog deur die eens befaamde belegger Madoff het ernstige vrae laat ontstaan oor die rol van verskansingsfondse in die bedrogspul sedert fondsbestuurders miljarde dollars oorhandig het aan Madoff sonder om hom eers behoorlik te ondersoek. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dit ondermyn die beloftes van verskansingsfondse aangaande hulle vaardigheid en betroubaarheid, en die eindresultaat kan &#39;n bloedbad afgee in die industrie indien beleggers groot wen in hofsake of heeltemal sou ophou om verskansingsfondse te benut, het kenners ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Hulle is kwaad, verward en soek vergelding,&quot; het Stephen A. Weiss van die regsfirma Seeger Weiss, wat kli&euml;nte verteenwoordig wat dink daaraan om regstappe te neem teen verskeie fondse, asook die fondse van Madoff. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Een van die eerste regsaksies het laat Dinsdag ingekom toe die New York Regskool Ascot Partners LP gedagvaar het. Ascot Partners LP is &#39;n beleggingsvennootskap wat bestuur word deur die voorsitter van GMAC Financial Services, J. Ezra Merkin. Die skool het ges&ecirc; hulle het $3 miljoen bel&ecirc; by Ascot in 2006 en dit is nou niks werd nie, vanwe&euml; die verkeerde handeling van die verdedigende party. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dit het &#39;n voorsmaak gegee van wat verskansingsfondse in die gesig kan staar indien die gevolge van die Madoff-geval wyer kan uitkring. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dis &#39;n baie groot verandering sedert die onlangse verlede toe ryk kli&euml;nte en organisasies se pensioenfondse gestroom het om sulke beleggings te maak. Sulke beleggers het gekyk na verskansingsfondse om hulle portefeulje te verbreed, en hulle kon bekostig om die minimum beleggingsbedrae te betaal wat deur die fondse gevra is. Die bedrae het gewoonlik meer as $250 000 beloop. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Madoff het na bewering &#39;n Ponzi-, of piramideskema bedryf . Dit is &#39;n bedrieglike beleggingsmetode wat ho&euml;r rentekoerse as die mark belowe aan beleggers. In die skema word die geld wat deur nuwe beleggers betaal word gebruik om o&euml;nskynlike ho&euml; rentes aan beleggers in die vroe&euml;r stadium te betaal. Die skema val plat wanneer die vereisde betalings meer is as die nuwe beleggings.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/igri-lalalupsi-i-kukli-iz-mira-lalalupsii-chto-tak-lubimi-dlya-devochek\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u043b\u0430 \u043b\u0430 \u043b\u0443\u043f\u0441\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u0435\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eers het verskansingsfondse miljarde dollars verloor in hulle mislukte weddenskappe met Bernard Madoff. Nou kan hulle weer geraak word deur beleggers wat hofsake aanhangig maak om hulle groot verliese te probeer terugwen. Di&eacute; uitgebreide bedrog deur die eens befaamde belegger Madoff het ernstige vrae laat ontstaan oor die rol van verskansingsfondse in die bedrogspul sedert &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3731\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verskansingsfondse verloor miljarde in Madoff-skandaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[21089,21113,3575],"class_list":["post-3731","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake","tag-nuus","tag-c76-sake","tag-verskansingsfondse-verloor-miljarde-in-madoff-skandaal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3731","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3731"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3731\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3731"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3731"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3731"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}