{"id":3730,"date":"2008-12-17T06:47:11","date_gmt":"2008-12-17T06:47:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3730"},"modified":"2008-12-17T06:47:11","modified_gmt":"2008-12-17T06:47:11","slug":"terror-bedreig-regstellende-aksie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3730","title":{"rendered":"&#8216;Terror bedreig regstellende aksie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Die Swart Prokureursassosiasie (SPA) het hulle besorgdheid oor die nuutverkose KVP-president Terror Lekota se uitlating oor regstellende aksie uitgespreek en dit as &#39;n &quot;bedreiging&quot; bestempel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Lekota het gister tydens die party se inlywingskongres ges&ecirc; die KVP sal verbind bly tot die grondwet en is toegewy aan die beleid van regstellende aksie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Lekota het egter verklaar dat regstellende aksie nie op grond van ras ge&iuml;mplementeer sal word nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die president van die SPA, Andiswa Ndoni: &quot;Di&eacute; standpunt vertoon &#39;n gebrek aan begrip vir die bestaansrede van indiensnemingsgelykheid en Bre&euml;basis-Ekonomiese Bemagtigingsbeleide.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Albei hierdie beleide is bedoel om swart mense te bemagtig om as gelykes aan die korporatiewe w&ecirc;reld en die ekonomie deel te neem.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy s&ecirc; enige iemand wat daartoe verbind is om uitvoering te gee aan die Menseregtehandves in die grondwet, sal besef dat swartmense, insluitende swart beroepslui, nog steeds benadeel <span>&nbsp;<\/span>word in die korporatiewe w&ecirc;reld en in die ekonomie as &#39;n&nbsp; geheel.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Die syfers wat jaarliks vrygestel word deur die Indiensnemingsgelykheidskommissie spreek vanself. Enige ander grondslag as ras is nie werkbaar nie omdat dit presies vanwe&euml; rassediskriminasie van die verlede is dat die demografie van die land nie in die werksplek weerspie&euml;l word nie.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Ndoni s&ecirc; volle en doeltreffende deelname van swartmense aan die ekonomie kan net bereik word deur die versnelling van beide beleide.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hy s&ecirc; die SPA sal sy lede en ander broederorganisasies in die nuwe jaar konsulteer oor hoe om die beste op hierdie &quot;bedreiging&quot; te reageer.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Die KVP is skynbaar vasberade om die bietjie vooruitgang wat swartmense gemaak het, om te keer om blanke stemme te trek,&quot; s&ecirc; Ndoni.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Dit is kortsigtig en nie in pas met die aspirasies van swartmense en die gelykheidsvoorskrifte van die Grondwet nie.&quot;<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/aktivnye-igry\/detskie-palatki\/\">\u043f\u0430\u043b\u0430\u0442\u043a\u0430 \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Swart Prokureursassosiasie (SPA) het hulle besorgdheid oor die nuutverkose KVP-president Terror Lekota se uitlating oor regstellende aksie uitgespreek en dit as &#39;n &quot;bedreiging&quot; bestempel. Lekota het gister tydens die party se inlywingskongres ges&ecirc; die KVP sal verbind bly tot die grondwet en is toegewy aan die beleid van regstellende aksie. Lekota het egter verklaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3730\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Terror bedreig regstellende aksie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3574,3377,3394,21089,165,21108],"class_list":["post-3730","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-terror-bedreig-regstellende-aksie","tag-beeld","tag-die-burger","tag-nuus","tag-praag","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3730","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3730"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3730\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3730"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3730"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3730"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}