{"id":37298,"date":"2016-03-18T07:29:01","date_gmt":"2016-03-18T05:29:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37298"},"modified":"2016-03-18T09:30:16","modified_gmt":"2016-03-18T07:30:16","slug":"brittanje-gaan-glo-nie-in-libie-ingryp-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37298","title":{"rendered":"Brittanje gaan glo nie in Libi\u00eb ingryp nie"},"content":{"rendered":"<p>Brittanje het geen planne om die stuur van troepe na en lugaanvalle op Libi\u00eb te verleng nie. <\/p>\n<p>Die verklaring deur die ministerie van verdediging volg n\u00e1 \u2019n komitee van wetmakers ges\u00ea het die land kan tot \u2019n 1000 troepe ontplooi.<\/p>\n<p>Die laerhuis se komitee vir buitelandse sake het ges\u00ea Brittanje kan deel wees van \u2019n internasionale weermag bestaande uit 6 000 troepe in Libi\u00eb wat onruste sedert die val van Moeammar Ghaddafi in 2011 hanteer.<\/p>\n<p>Die verwagting was dat die minister van verdediging, mnr. Michael Fallon, vandeesweek tot Brittanje se bydrae tot die weermag by \u2019n konferensie in Europa sou instem, het die komitee ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u2019n Woordvoerder van die regering het egter ges\u00ea die komitee vir buitelandse sake was &#8220;op verskeie punte verkeerd&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is geen planne om die lugaanvalle op Libi\u00eb te verleng nie en daar is geen planne om Britse troepe te stuur om sekuriteit aan troepe op die grond in Libi\u00eb te verskaf nie,&#8221; het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is daarom verkeerd om te impliseer die minister van verdediging gaan vandeesweek tot enige Britse bydrae instem.&#8221;<\/p>\n<p>Britse premier David Cameron sou na verwagting by &#8216;n EU-beraad sy bereidwilligheid verklaar om milit\u00ear in te gryp in die ondersteuning van Libiese opkomende eenheidsregering.<\/p>\n<p>Egipte se president Abdel Fattah el-Sisi het egter gewaarsku dat die Weste moet uitbly.<\/p>\n<p>Cameron het die EU-leiers gewaarsku oor &#8216;n nuwe golf Libiese migrante na Europa in die somer nadat dit bekend geraak het dat ISIS uit Siri\u00eb na Libi\u00eb vlug.<\/p>\n<p>Woensdag, moes die <em>Foreign Office<\/em> toegee dat soldate nie ontplooi sal kan word sonder die goedkeuring van die parlement nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Brittanje het geen planne om die stuur van troepe na en lugaanvalle op Libi\u00eb te verleng nie. Die verklaring deur die ministerie van verdediging volg n\u00e1 \u2019n komitee van wetmakers ges\u00ea het die land kan tot \u2019n 1000 troepe ontplooi. Die laerhuis se komitee vir buitelandse sake het ges\u00ea Brittanje kan deel wees van \u2019n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37298\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brittanje gaan glo nie in Libi\u00eb ingryp nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37299,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22320,7843,17039,10964,5878,10641],"class_list":["post-37298","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-david-camerin","tag-egipte","tag-isis","tag-libie","tag-navo","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37298","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37298"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37298\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37299"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37298"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37298"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37298"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}