{"id":37281,"date":"2016-03-18T07:43:31","date_gmt":"2016-03-18T05:43:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37281"},"modified":"2016-03-18T07:43:31","modified_gmt":"2016-03-18T05:43:31","slug":"rivonia-kommunis-kla-dat-anc-buite-beheer-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37281","title":{"rendered":"Rivonia-kommunis kla dat ANC buite beheer is"},"content":{"rendered":"<p>Die veteraan kommunis, Dennis Goldberg het weereens sy oproep herhaal dat die leierskorps van die ANC verwyder moet word.<\/p>\n<p>Goldberg het die oorhandiging van die digitale oudio-le\u00ears van die Rivoniaverhoor in Pretoria bygewoon. <\/p>\n<p>Di\u00e9 destydse verhoor is gekenmerk deur wit kommuniste se komplot om Suid-Afrika deur &#8216;n bloedige rewolusie omver te werp wat dit sou laat lyk na &#8216;n swart opstand.<\/p>\n<p>Goldberg s\u00ea die ANC ervaar tans ernstige leierskapprobleme en dat dit moeilik sal wees om die party te beheer met die huidige leiers in plek. <\/p>\n<p>Hy het &#8216;n beroep op president Jacob Zuma gedoen om wat hy noem die verwoestende korrupsie en kaderskap in die party te be\u00ebindig.<\/p>\n<p>Die Demokratiese Alliansie en die Ekonomiese Vryheidsvegters het uit die vraag-en-antwoordsessie van President Jacob Zuma in die Nasionale Vergadering gestap.<\/p>\n<p>Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, het die DA se leier in die parlement, Mmusi Maimane, gevra om die vergadering te verlaat nadat hy nie wou stilbly terwyl Zuma besig was om \u2018n vraag te beantwoord nie.  <\/p>\n<p>Maimane het beswaar aangeteken dat Zuma nie die vrae rakende die voormalige Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, en die val van die rand n\u00e1 Nene se verwydering wou antwoord nie. <\/p>\n<p>Mbete het Maimane herhaaldelik gevra om Zuma kans te gee, maar Maimane het aangehou met sy beswaar, waarna Mbete gevra het dat hy die vergadering moet verlaat.<\/p>\n<p>Die afdanking van Nene as minister van finansies in Desember en die voortslepende vendetta teen die minister van finansies, Pravin Gordhan het vrese aangewakker dat &#8216;n kredietafgradering op hande is.<\/p>\n<p>Bewerings van korrupsie en onbehoorlike invloed deur die Gupta-familie by politieke aanstellings, wil nie gaan l\u00ea nie.<\/p>\n<p>Nene wou nie kommentaar lewer op bewerings dat die Gupta-familie betrokke was by sy afdanking nie. <\/p>\n<p>Hy het gereageer op die adjunk-minister van finansies, Mcebisi Jonas se bewerings dat hy Nene se pos aangebied is op voorwaarde dat hy glo sekere belange bevorder. <\/p>\n<p>Jonas het skokgolwe deur die land gestuur met die bewerings dat dit rede kon wees hoekom Nene in Desember afgedank is.<\/p>\n<p>Die minister van handel en nywerheid, Rob Davies het intussen berigte afgemaak dat &#8216;n kabinetskommeling op hande is om hom uit sy pos te verwyder. <\/p>\n<p>Davies s\u00ea ministers word deur die president aangestel en slegs hy kan ministers aanstel of afdank. <\/p>\n<p>Die SAKP het vroe\u00ebr beweer dat Davies deur &#8216;n ANC LP vervang gaan word wat onlangs as parlementslid ingesweer is. <\/p>\n<p>Die SAKP beweer dat so &#8216;n kabinetskommeling verband hou met die Gupta-familie se belange om &#8216;n aandeel in ArcelorMittal te bekom. <\/p>\n<p>Dit volg ook nadat die adjunkminister van finansies Mcebisi Jonas onthul het dat die Guptas hom die pos as minister van finansies aangebied het. Davies het Jonas as &#8216;n man van eerlikheid en integriteit bestempel.<\/p>\n<p>Suid-Afrikaanse banke het &#8216;n beroep op die regering gedoen om buitestaanders te verhinder om by die Nasionale Tesourie in te meng. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Bankvereniging het gereageer op bewerings van die Gupta-familie se onbehoorlike be\u00efnvloed in die aanstelling van ministers.<\/p>\n<p>Die hoof van die vereniging, Cas Coovadia s\u00ea finansi\u00eble markte dra die las na bewerings dat die Guptas verantwoordelik was vir die afanking van die voormalige minister van finansies, Nhlanhla Nene in Desember.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die veteraan kommunis, Dennis Goldberg het weereens sy oproep herhaal dat die leierskorps van die ANC verwyder moet word. Goldberg het die oorhandiging van die digitale oudio-le\u00ears van die Rivoniaverhoor in Pretoria bygewoon. Di\u00e9 destydse verhoor is gekenmerk deur wit kommuniste se komplot om Suid-Afrika deur &#8216;n bloedige rewolusie omver te werp wat dit sou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37281\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rivonia-kommunis kla dat ANC buite beheer is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37282,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-37281","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37281","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37281"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37281\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37282"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37281"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37281"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37281"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}