{"id":3727,"date":"2008-12-17T05:54:50","date_gmt":"2008-12-17T05:54:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3727"},"modified":"2008-12-17T05:54:50","modified_gmt":"2008-12-17T05:54:50","slug":"miljoene-gewaarsku-teen-internet-explorer-n-chinese-bedriers-rekenaars-daarmee-kaap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3727","title":{"rendered":"Miljoene gewaarsku teen Internet Explorer n? Chinese bedrie?rs rekenaars daarmee kaap"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/internet_explorer.jpg\" width=\"110\" height=\"110\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>&#39;n Fout in die w&ecirc;reld se mees algemene webblaaier, Internet Explorer, is nog nie deur Microsoft reggemaak nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Miljoene internetgebruikers word bedreig deur &#39;n fout wat kriminele kan toelaat om persoonlike en bankbesonderhede te kan bekom.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&#39;n Groot fout is ontdek in Microsoft se internet Explorer-webblaaier, wat deur 70% van alle rekenaars gebruik word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Omtrent 2 miljoen rekenaargebruikers het na bewering reeds die slagoffers van die probleem geword nadat hulle klaarblyklik veilige webwerwe besoek het, en die probleem dreig om oor die hele w&ecirc;reldwye web te versprei.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>As gevolg van die fout kan &quot;Trojaanse perd&quot;-virusse op miljoene rekenaars oorgedra word, wat aan kriminele toegang tot die rekenaars gee oor &#39;n afstand. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Kuberkrakers in Sjina is die middelpunt van die kuberaanval, wat die ernstigste is in die geskiedenis van Microsoft se bedryfstelsel. Soveel as 10 000 webwerwe is reeds geraak volgens die teen-virusvervaardiger Trend Micro. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Tot dusver het die krakers die tegnologie benut om rekenaarspeletjiewagwoorde te steel wat op die swartmark in die verre ooste verkoop kan word. Daar bestaan wesentlike vrese dat kuber-kriminele die fout kan uitbuit om bankrekeninge se toegangskodes te steel of om gemors-e-pos uit te stuur. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Microsoft het ges&ecirc; dat die aanvalle sover net op die weergawe 7 van Internet Explorer plaasgevind het, maar het gewaarsku dat ander weergawes ook potensieel kwesbaar kan wees.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die probleem is dat Microsoft se webblaaier, wat deur 1 miljard mense gebruik word, &#39;n basiese fout in die kernkomponent bevat wat dit toelaat om data van &#39;n webbladsy af te kan lees. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Krakers het &#39;n reeks HTML-kodes gevind, (die kodes waarmee webwerwe geskryf word) wat daardie fout uitbuit en veroorsaak dat Explorer nie wil werk nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dit aktiveer &#39;n skadelike program wat deur die krakers ge&iuml;nstalleer word wat aan hulle toegang gee tot die rekenaar sonder dat die eienaar dit weet. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Elia Florio, van die internetsekuriteitsmaatskappy Symantec, het ges&ecirc; dat indien die masjien nie beskerm is nie, dit soos &#39;n oop deur vir &#39;n dief is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Trend Micro se senior sekuriteitsadviseur in Brittanje, Ric Fergusson, het ges&ecirc; &quot;die bedreiging gaan van hier af net toeneem.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Microsoft werk oortyd om &#39;n programmatuurinlasprogram op te stel om die fout in die sekuriteit reg te stel. Intussen stel sommige industriekenners voor dat mense na alternatiewe webblaaiers toe moet oorskakel soos Opera en Firefox. Ander s&ecirc; weer dat dit in belang is van sekuriteitskenners om te praat oor die saak, om hulle sagteware se verkope te help verhoog. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Microsoft stel voor dat gebruikers hulle internetsekuriteitsgebied na &quot;hoog&quot; toe verstel en Internet Explorer verstel om in &quot;beskermde modus&quot; te werk, en ook om teen-virusprogramme op datum te hou.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <span>John Curran, hoof van Microsoft Windows se kommersi&euml;le besigheidsgroep in Brittanje het ges&ecirc; die maatskappy werk 24 uur per dag om die probleem aan te spreek. Hy het ges&ecirc; dat mense wat na ander webblaaiers toe oorskakel mag vind dat hulle ander, meer ernstige, sekuriteitsskuiwergate mag te&euml;kom.<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/arabian-nights\/\">arabian nights games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-gruzov\">topcargo<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Fout in die w&ecirc;reld se mees algemene webblaaier, Internet Explorer, is nog nie deur Microsoft reggemaak nie. Miljoene internetgebruikers word bedreig deur &#39;n fout wat kriminele kan toelaat om persoonlike en bankbesonderhede te kan bekom. &#39;n Groot fout is ontdek in Microsoft se internet Explorer-webblaaier, wat deur 70% van alle rekenaars gebruik word. Omtrent [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[92],"tags":[3377,3394,3571,21119,165,21090],"class_list":["post-3727","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c83-persoonlik","tag-beeld","tag-die-burger","tag-miljoene-gewaarsku-teen-internet-explorer-n-chinese-bedriers-rekenaars-daarmee-kaap","tag-c83-persoonlik","tag-praag","tag-s26-tegnologie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3727","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3727"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3727\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3727"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3727"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3727"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}