{"id":37269,"date":"2016-03-17T12:00:00","date_gmt":"2016-03-17T10:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37269"},"modified":"2016-03-17T12:00:00","modified_gmt":"2016-03-17T10:00:00","slug":"gupta-sirkus-laat-skaliegaswalms-uit-parlement-opstyg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37269","title":{"rendered":"Gupta-sirkus laat skaliegaswalms uit parlement opstyg"},"content":{"rendered":"<p>Lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee en die drieparty-alliansie het hulle steun uitgespreek teenoor die adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas. <\/p>\n<p>Dit volg na Jonas se verklaring Woensdag wat bevestig dat die Gupta-familie aan hom die pos van minister van Finansies aangebied het, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die ANC-parlementslid, Jackson Mthembu het op Twitter ges\u00ea dat die ANC iets moet doen omtrent wat hy die arrogansie van die Gupta-familie noem. <\/p>\n<p>Die minister van Toerisme, Derek Hanekom het ook op Twitter ges\u00ea dat Jonas &#8216;n persoon van integriteit is, en dat daar geen rede is om sy weergawe van gebeure te bevraagteken nie. <\/p>\n<p>Die SAKP s\u00ea dat Jonas die waardes van rewolusion\u00eare moraliteit bevestig, en die party se beroep vir &#8216;n regterlike kommissie van ondersoek na bewerings van die Guptas se invloed regverdig.<\/p>\n<p>Jonas, &#8216;n vurige voorstander van hidrobreking in die Karoo, was vroe\u00ebr LUR in die Oos-Kaap vir Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewingsake en Toerisme.<\/p>\n<p>Hy verkoop die skaliegasprojek as &#8220;hernubare energie&#8221; wat dit beslis nie is nie, aangesien hernubare energie nie omgewingsbesoedeling behels nie.<\/p>\n<p>&#8220;Skaliegasontginning word beskou as &#8216;n oorgangsenergiebron, terwyl die hernubare sektor nog leer, sal innovasie en kostedoeltreffendheid toeneem, en skaliegas sal ons speen van koolstofdraende steenkool,&#8221; het Jonas in 2014 verklaar.<\/p>\n<p>Intussen sal President Jacob Zuma vandag &#8216;n parlement\u00eare vraag-en-antwoord-sessie moet trotseer wat beloof om vurig te wees. <\/p>\n<p>Jonas het die opposisie heelwat skietgoed gegee met sy verklaring oor die Gupta-familie. <\/p>\n<p>Die leier van Cope, Mosiuoa Lekota het reeds ges\u00ea dat hulle hul tot die polisie sal wend, aangesien President Zuma volgens die party nou te ver gegaan het. <\/p>\n<p>Ander opposisiepartye het aangedui dat &#8216;n saak van korrupsie geopen sal word, terwyl &#8216;n geregtelike kommissie aangevra is om ondersoek in te stel. <\/p>\n<p>Die EFF s\u00ea intussen hulle sal nie aan die parlement\u00eare sessie deelneem nie, omdat hulle Zuma nie as die president erken nie. <\/p>\n<p>Die party beweer ook dat Zuma die parlement in di\u00e9 sessies mislei.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee en die drieparty-alliansie het hulle steun uitgespreek teenoor die adjunkminister van Finansies, Mcebisi Jonas. Dit volg na Jonas se verklaring Woensdag wat bevestig dat die Gupta-familie aan hom die pos van minister van Finansies aangebied het, het RSG berig. Die ANC-parlementslid, Jackson Mthembu het op Twitter ges\u00ea &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37269\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gupta-sirkus laat skaliegaswalms uit parlement opstyg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37270,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,12405,22316,8897,321],"class_list":["post-37269","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-gupta","tag-mcebisi-jonas","tag-parlement","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37269","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37269"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37269\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37270"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37269"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37269"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}