{"id":37249,"date":"2016-03-16T09:56:41","date_gmt":"2016-03-16T07:56:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37249"},"modified":"2016-03-16T09:56:41","modified_gmt":"2016-03-16T07:56:41","slug":"anc-appel-teen-bepalings-van-roomse-statuut-misluk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37249","title":{"rendered":"ANC-app\u00e8l teen bepalings van Roomse Statuut misluk"},"content":{"rendered":"<p>Die ANC is oor die vingers getik nadat die App\u00e8lhof teen hulle beslis het omdat hulle Soedan se president Omar al Basjir laat gaan het.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse app\u00e8lhof in Bloemfontein het di\u00e9 week beslis dat die regering se oortreding van \u2019n plaaslike hofbevel, dat Al-Basjir die land nie mag verlaat nie, onwettig was.<\/p>\n<p>Suid-Afrika is &#8216;n ondertekenaar van die Internasionale Strafhof (IS) se Roomse Statuut, waarin misdade wat onder die jurisdiksie van die hof val gelys word asook die prosedures en die meganismes vir lande om saam te werk met die hof.<\/p>\n<p>Die IS in Den Haag het voorheen lasbriewe vir die Soedanees se inhegtenisneming op grond van misdade teen die mensdom uitgereik.<\/p>\n<p>Die volbank van vyf Suid-Afrikaanse app\u00e8lregters het beslis dat die regering se besluit strydig was met Suid-Afrika se internasionale verpligting en daarom onwettig was.<\/p>\n<p>Die hof het beslis dat die Suid-Afrikaanse regering onder &#8216;n verpligting was om gehoor aan die lasbrief te gee, maar die ANC-regime het op sy beurt in hofstukke aangevoer dat dit &#8220;onwettig&#8221; is om \u2019n dienende president in hegtenis te neem.<\/p>\n<p>Al-Basjir het in Junie verlede jaar die hasepad gekies nadat die hooggeregshof in Pretoria gelas het hy mag nie die land verlaat nie.<\/p>\n<p>Al-Basjir was in Suid-Afrika vir \u2019n konferensie van die Afrika-Unie. <\/p>\n<p>Die App\u00e8lhofbesluit is mosterd na die maal, aangesien Soedan se leier oral kuier en hom nie steur aan die Strafhof se lasbriewe nie. Hy was onlangs in Egipte en kuier in China.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC is oor die vingers getik nadat die App\u00e8lhof teen hulle beslis het omdat hulle Soedan se president Omar al Basjir laat gaan het. Die Suid-Afrikaanse app\u00e8lhof in Bloemfontein het di\u00e9 week beslis dat die regering se oortreding van \u2019n plaaslike hofbevel, dat Al-Basjir die land nie mag verlaat nie, onwettig was. Suid-Afrika is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37249\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-app\u00e8l teen bepalings van Roomse Statuut misluk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34406,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[20810,7893,7843,11282,10067],"class_list":["post-37249","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-al-basjir","tag-den-haag","tag-egipte","tag-roomse-statuut","tag-strafhof"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37249","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37249"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37249\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34406"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37249"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37249"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37249"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}