{"id":3723,"date":"2008-12-17T02:12:58","date_gmt":"2008-12-17T02:12:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3723"},"modified":"2008-12-17T02:12:58","modified_gmt":"2008-12-17T02:12:58","slug":"blanke-vrou-op-kvp-bestuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3723","title":{"rendered":"Blanke vrou op KVP-bestuur"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Sy is net 1,5 meter lank, maar Dinsdag het Lynda Odendaal op die Suid-Afrikaanse politieke toneel verskyn met &#39;n tentoonstelling van energie.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Ek is nie in die minste ge&iuml;ntimideer deur senior politici nie, omdat ek die belange van die mense op die hart dra,&quot; het die ma van vier aan SAPA ges&ecirc; in &#39;n onderhoud van aangesig tot aangesig kort n&aacute; haar verkiesing as die tweede adjunkpresident van die Kongres van die Proletariaat&nbsp; (KVP).<\/p>\n<p align=\"justify\">Vir baie wat saamgetrek het by Bloemfontein was die keuse van Odendaal &#39;n verrassing, aangesien dit verwag is dat Charlotte Lobe, die party se sekretarisgeneraal, die pos sou kry. <\/p>\n<p align=\"justify\">Odendaal is in die Ooskaap gebore en het so te s&ecirc; op die fabrieksvloere grootgeword, aangesien beide haar ouers in die vervaardigingsbedryf was. <\/p>\n<p align=\"justify\">Sy het soos baie ander Suid-Afrikaners wat &#39;n droom volg as jong dame na Gauteng gekom en die korporatiewe leer in die sakew&ecirc;reld geklim.<\/p>\n<p align=\"justify\">In 2005 is Odendaal as hoofuitvoerendebeampte aangestel van Network Support Services, wat beskou word as &#39;n Suid-Afrikaanse markleier in die voorsiening van ge&iuml;ntegreerde diens versekeringbestuursoplossings.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Maar ek het bedank en my voltydse posisie is nou om my mense te dien, het die 44-jarige ges&ecirc;.<\/p>\n<p align=\"justify\">As &#39;n enkelma het Odendaal ges&ecirc; verstaan sy die probleme van vroue en di&eacute; wat sukkel om kinders sonder &#39;n maat groot te maak. Haar jongste kind is 12 en haar oudste is 25.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;My kinders verstaan wat ek doen, en verkies dat ek die regte ding doen eerder as om by die huis te sit en hulle mal te maak. En net soos ek sal hulle ook leer wat dit is om onafhanklik te wees.&quot;<\/p>\n<p align=\"justify\">Die feit dat sy nuut is in die politiek is &#39;n groot uitdaging, het sy ges&ecirc;, maar een waarin sy goed sal doen.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Die mense het goeie regering nodig, en ek is ge&iuml;nspireerd en werk baie hard. Ek dink dat vorentoe gaan die KVP mense met geloofwaardigheid en leierskap nodig h&ecirc;.&quot;<\/p>\n<p align=\"justify\">By &#39;n vroe&euml;re perskonferensie het sy ges&ecirc; dat dit vir haar &#39;n voorreg is om die KVP en haar land te dien.<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Daar is gelykheid vir ons almal in die KVP en ons sal voortgaan om met ander partye saam te werk en met hulle in gesprek te tree.&quot;<\/p>\n<p align=\"justify\">Die partypresident, Mosioua &quot;Terror&quot; Lekota, het ges&ecirc; dat Odendaal soos baie ander gerieflike poste verlaat het om aan iets te werk wat die moeite werd is. &quot;Lynda het ons baie gehelp en nie vir &#39;n oomblik gehuiwer nie. Sy was een van die vrywilligers wat in stilte baie hard gewerk het.&quot;<\/p>\n<p align=\"justify\">&quot;Met die verloop van tyd sal haar profiel gebou word, Suid-Afrika sal haar beoordeel op haar optrede en ons het absolute vertroue in haar vermo&euml;ns.&quot;<\/p>\n<p align=\"justify\">Lekota, wat tussen sy twee adjunkte gesit het by &#39;n perskonferensie, het ges&ecirc; dat hy trots is om langs hulle te sit, en was vol vertroue dat meer vroue van verskillende kulturele agtergronde in die leierskap vir die KVP &#39;n oorwinning sal verseker.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"Account Advertising\">to advertise<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ua.today\/news\/press_reliz\/lajfhak_po_dostavke_iz_kitaya_top_5_rekomendacij_dlya_biznesa\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sy is net 1,5 meter lank, maar Dinsdag het Lynda Odendaal op die Suid-Afrikaanse politieke toneel verskyn met &#39;n tentoonstelling van energie. &quot;Ek is nie in die minste ge&iuml;ntimideer deur senior politici nie, omdat ek die belange van die mense op die hart dra,&quot; het die ma van vier aan SAPA ges&ecirc; in &#39;n onderhoud &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3723\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blanke vrou op KVP-bestuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3566,3394,21089,165,21108],"class_list":["post-3723","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-blanke-vrou-op-kvp-bestuur","tag-die-burger","tag-nuus","tag-praag","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3723","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3723"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3723\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3723"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3723"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3723"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}