{"id":37194,"date":"2016-03-14T07:43:29","date_gmt":"2016-03-14T05:43:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37194"},"modified":"2016-03-14T07:43:52","modified_gmt":"2016-03-14T05:43:52","slug":"vermeende-swart-uk-verkragter-vasgetrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37194","title":{"rendered":"Vermeende swart UK-verkragter vasgetrek"},"content":{"rendered":"<p>Wit vrouestudente aan die Universiteit van Kaapstad het hul verligting uitgespreek oor die inhegtenisneming van &#8216;n vermeende reeksverkragter.<\/p>\n<p>Die swart 35-jarige verdagte kan met minstens een van vier onlangse verkragtings naby die Rhodes-gedenkteken verbind word. <\/p>\n<p>In die jongste voorval is &#8216;n vrou verlede Dinsdag verkrag toe sy gaan draf het. <\/p>\n<p>Swart studente wat voorheen betoog het teen die &#8220;wit patriargale verkragtingskultuur&#8221; by UK, was merkbaar afwesig toe die nuus van die vermeende swart misdadiger se inhegtenisname bekend geraak het.<\/p>\n<p>Die polisiewoordvoerder, Andr\u00e9 Traut, s\u00ea die verdagte wat in hegtenis geneem is, se identiteit kan slegs bekend gemaak word wanneer hy op die aanklagte teen hom gepleit het. <\/p>\n<p>Die swarte is vroe\u00ebr die naweek in &#8216;n skuilplek op die hange van Tafelberg in hegtenis geneem nadat die polisie glo die gesteelde selfoon van een van sy slagoffers se sein opgespoor het.<\/p>\n<p>Die vermeende verkragter het voorheen onbeskaamd rondgestap op die UK-kampus, ten spyte daarvan dat &#8216;n intense soektog na hom van stapel gestuur is.<\/p>\n<p>Hy het glo al geruime tyd in die bosse naby gewilde drafroetes by die berugte monument gewoon.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het op die kampus met &#8216;n UK T-hemp en &#8216;n pet rondgeloop,&#8221; het &#8216;n bron na aan die ondersoek aan Weekend Argus ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die 35-jarige man is in hegtenis geneem in die vroe\u00eb oggendure van Saterdagoggend, n\u00e1 meer as vier maande van desperate pogings om hom vas te trek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wit vrouestudente aan die Universiteit van Kaapstad het hul verligting uitgespreek oor die inhegtenisneming van &#8216;n vermeende reeksverkragter. Die swart 35-jarige verdagte kan met minstens een van vier onlangse verkragtings naby die Rhodes-gedenkteken verbind word. In die jongste voorval is &#8216;n vrou verlede Dinsdag verkrag toe sy gaan draf het. Swart studente wat voorheen betoog &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37194\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vermeende swart UK-verkragter vasgetrek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37199,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[218,10883,22015,5096,15285],"class_list":["post-37194","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-misdaad","tag-reeksverkragter","tag-rhodes-gedenkteken","tag-uk","tag-verkragter"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37194","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37194"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37194\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37199"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37194"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37194"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37194"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}