{"id":37186,"date":"2016-03-14T07:32:19","date_gmt":"2016-03-14T05:32:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37186"},"modified":"2016-03-14T07:39:09","modified_gmt":"2016-03-14T05:39:09","slug":"dis-kruipende-volksmoord-kommentaar-oor-uitwissing-van-randfontein-gesin","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37186","title":{"rendered":"&#8216;Dis kruipende volksmoord&#8217;: kommentaar oor uitwissing van Randfontein-gesin"},"content":{"rendered":"<p>Volgens die polisie se hersamestelling van gebeure by die huis op &#8216;n kleinhoewe in Randfontein waar Kennith McCormick (42) se gesin wreedaardig uitgemoor is, het klein Kayla Meyer (9) gepoog om te gaan wegkruip toe sy deur die moordenaars gevang is. Hulle het die dogtertjie se handjies eers met draad vasgebind, haar gewurg en waarskynlik met &#8216;n graaf doodgeslaan.<\/p>\n<p>In kommentaar op sosiale media het mense hul skok en afgryse oor die moorde uitgespreek, met die PRAAG-rubriekskrywer J.H. du Toit wat dit as &#8216;n &#8220;kruipende volksmoord&#8221; bestempel het. Hy het hom soos volg op &#8216;n Media24-webblad uitgelaat:<\/p>\n<div class=\"post-message \" dir=\"auto\" data-role=\"message\">\n<blockquote><p>Dit help nie dat Afrikaans op universiteite as rassisties gesien word, maar hierdie moorde wat duidelik deur rassistiese haat gedryf is, word nie as rassisme gebrandmerk nie.<\/p>\n<p>As die ANC en EFF voortgaan met hulle rassistiese veldtog teen die wit minderheid sal hierdie tipe haatmisdaad net toeneem.<\/p>\n<p>Hierdie is deel van &#8216;n kruipende volksmood.<\/p><\/blockquote>\n<p>Op die vermoorde paartjie Kennith McCormack en Marietjie Meyer se Facebookprofiele het ou skoolvriende en familie gister hul verdriet en medelye uitgespreek. Marietjie Meyer (45) was &#8216;n oudleerling van die Ho\u00ebr Volkskool Heidelberg. Robert Sutadi Horneman skryf op Facebook:<\/p>\n<blockquote><p>Marietjie &#8220;Blackie&#8221; Meyer saam met ons in tagtigsmatriek 1988-matriek eind-1987-koshuis is wreed vermoor deur julle weet wie saam met haar dogterjie van 9, haar verloofde en skoonpa. Niks gesteel nie, net doodgeslaan, f** die bliksemse addergebroed.<\/p><\/blockquote>\n<p>Anna Sada Wiese skryf ook op Facebook:<\/p>\n<blockquote><p><span data-ft=\"{&quot;tn&quot;:&quot;K&quot;}\"><span class=\"UFICommentBody\">Jy was soos &#8216;n suster vir ons, ek kan dit nog nie glo nie. Ons harte is stukkend, bid vir ons Vader dat hy na julle kyk en vir di\u00e9 wat dit gedoen het, geen genade het nie. Ons gaan hulle kry, sal nie wegkom nie. Die mense wat dit gedoen het is nie mense nie, hulle is monsters. God slaap nie!!!<\/span><\/span><\/p><\/blockquote>\n<\/div>\n<p>Aandoenlike foto&#8217;s van die vier vermoordes is steeds op Facebook te sien, soos di\u00e9 hier bo van Marietjie en Kayla Meyer. Die gesin moes tydens ontbyt deur hul aanvallers oorval gewees het, want Saterdag was vier snye gesmeerde brood en twee koppies koffie nog op die kombuistafel waar hulle klaarblyklik verkeer het.<\/p>\n<p>Die eienaar van die kleinhoewe in Rodora, Randfontein, wil nie sy naam in die media gepubliseer h\u00ea nie uit vrees dat hy geviktimiseer mag word. Hy het egter aan &#8216;n Sondagkoerant ges\u00ea: &#8220;Ek weet vir &#8216;n feit dit was nie &#8216;n rooftog nie.&#8221;<\/p>\n<figure id=\"attachment_37195\" aria-describedby=\"caption-attachment-37195\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack.jpg\" rel=\"attachment wp-att-37195\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-37195\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack-300x300.jpg\" alt=\"Kennith McCormack (42)\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack-300x300.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack-100x100.jpg 100w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack-148x148.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack-31x31.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack-38x38.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack-215x215.jpg 215w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/kennith_mccormack.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-37195\" class=\"wp-caption-text\">Kennith McCormack (42)<\/figcaption><\/figure>\n<p>Vanwe\u00eb die swaar re\u00ebn wat verlede week aan die Rand uitgesak het, het hy niks van die moorde gesien of gehoor nie. Die laaste keer wat hy vir Kennith McCormack gesien het, was Woensdagaand. Kennith McCormack en Marietjie Meyer het in &#8216;n tydelike huis op die kleinhoewe gewoon terwyl hulle &#8216;n houthuis elders op die kleinhoewe met swart arbeid laat bou het. Woensdagaand was Kennith nog op pad na die houthuis om die werkers se daglone te gaan betaal.<\/p>\n<p>Terwyl die moorde waarskynlik Donderdagoggend gepleeg is, het niemand onraad vermoed nie. Die bebloede lyk van Kennith McCormack se vader, Monty (73), is eers Donderdagaand deur &#8216;n vriend van Kennith op klein Kayla se bed ontdek. Hierna het &#8216;n soektog na die ander gesinslede gevolg.<\/p>\n<p>Marietjie Meyer het voorheen in die Hartebeespoortdam-omgewing gewoon, iets wat nou nog s\u00f3 op haar Facebookprofiel aangedui word.<\/p>\n<p id=\"js_y\" class=\"_5pbw\" data-ft=\"{&quot;tn&quot;:&quot;C&quot;}\">&#8216;n Vriend, <span class=\"fwn fcg\"><span class=\"fwb fcg\" data-ft=\"{&quot;tn&quot;:&quot;;&quot;}\">Tony van der Westhuizen, het die volgende boodskap op haar Facebook gelaat:<\/span><\/span><\/p>\n<blockquote><p>Marietjie Meyer, ons sal jou nog lank onthou. Ons gebede is met haar familie en vriende gedurende di\u00e9 moeilike tyd! Marietjie, haar verloofde, haar 9-jarige meisie en skoonpa is maar net nog syfers op die statistieke van plaasmoorde! Vir my is dit so onwerklik, kan so iets wreeds gebeur met iemand wat ek ken en kan enige mens so wreed wees met &#8216;n kind?<\/p><\/blockquote>\n<div>\n<div id=\"ad-300x250-2\" class=\"24ad300x250\">\n<p>Die polisie ondersoek steeds die moorde, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie.<\/p>\n<div id=\"ad-300x250-2_ad_container\"><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens die polisie se hersamestelling van gebeure by die huis op &#8216;n kleinhoewe in Randfontein waar Kennith McCormick (42) se gesin wreedaardig uitgemoor is, het klein Kayla Meyer (9) gepoog om te gaan wegkruip toe sy deur die moordenaars gevang is. Hulle het die dogtertjie se handjies eers met draad vasgebind, haar gewurg en waarskynlik &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37186\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Dis kruipende volksmoord&#8217;: kommentaar oor uitwissing van Randfontein-gesin&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37190,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22292,22290,22291,22293,10880,9944,22289],"class_list":["post-37186","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kayla-meyer","tag-kennith-mccormack","tag-mariejtie-meyer","tag-monty-mccormack","tag-moorde","tag-randfontein","tag-rodora"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37186","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37186"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37186\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37186"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37186"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37186"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}