{"id":37173,"date":"2016-03-11T19:47:47","date_gmt":"2016-03-11T17:47:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37173"},"modified":"2016-03-11T19:47:47","modified_gmt":"2016-03-11T17:47:47","slug":"londense-winkels-verkoop-beesurine-saam-met-kos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37173","title":{"rendered":"Londense winkels verkoop beesurine saam met kos"},"content":{"rendered":"<p>Beesurine word al jare lank neffens kosprodukte in Londen verkoop.<\/p>\n<p>Dit word gebruik deur aanbidders in sekere Hindoeseremonies, maar dit is onwettig om te verkoop vir menslike gebruik in Engeland.<\/p>\n<p>Bekend as Gau mutra, word dit in winkels aangetref wat ook kos verkoop. Dit is &#8216;n oortreding van gesondheidsregulasies in die VK.<\/p>\n<p>Die Britse Geoktrooieerde Instituut van Omgewingsgesondheid het gewaarsku teen die aankoop van voedsel waar di\u00e9 produk teenwoordig is.<\/p>\n<p>In een winkel was die bottels urine selfs vertoon onder &#8216;n rak van naanbrood.<\/p>\n<p>Een werker in &#8216;n winkel in Greenwich s\u00ea: &#8220;Hindoes kom om dit te koop vir godsdienstige redes, as &#8216;n baba gebore word, word dit gebruik in die huis vir goeie geluk.&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n Tempel in Watford, Bhaktivedanta Manor, besit &#8216;n melkplaas wat ook die urine vir gelowiges bemark.<\/p>\n<p>Die besturende direkteur Gauri Das s\u00ea die tempel verkoop al koei-urine sedert die vroe\u00eb sewentigerjare en mense drink dit.<\/p>\n<p>&#8220;Daar was &#8216;n aanvraag uit die Suid-Asiatiese gemeenskap. Hulle gebruik dit vir pujas [godsdienstige ritueel], medisinale doeleindes of selfs die skoonmaak van dinge,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy ontken egter dat hy dit vir menslike gebruik verkoop. &#8220;Dit hang af van die aanbidders wat hulle wil doen daarmee.&#8221;<\/p>\n<p>Die Britse <em>Foods Standards Agency <\/em>(FSA) se woordvoerder het ges\u00ea dit is onwettig om urine te verkoop vir menslike gebruik, maar wanneer dit glo ekstern toegedien word, word nie as voedsel geklassifiseer nie.<\/p>\n<p>Beesmis word ook saam met urine in &#8216;n verskeidenheid velsorgprodukte gebruik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beesurine word al jare lank neffens kosprodukte in Londen verkoop. Dit word gebruik deur aanbidders in sekere Hindoeseremonies, maar dit is onwettig om te verkoop vir menslike gebruik in Engeland. Bekend as Gau mutra, word dit in winkels aangetref wat ook kos verkoop. Dit is &#8216;n oortreding van gesondheidsregulasies in die VK. Die Britse Geoktrooieerde &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37173\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Londense winkels verkoop beesurine saam met kos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37174,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22280,4905,22278,22279,5038,8718],"class_list":["post-37173","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-beesurine","tag-brittanje","tag-gau-mutra","tag-hindoe","tag-londen","tag-tempels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37173","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37173"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37173\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37174"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37173"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37173"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37173"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}