{"id":3717,"date":"2008-12-16T03:12:04","date_gmt":"2008-12-16T03:12:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3717"},"modified":"2008-12-16T03:12:04","modified_gmt":"2008-12-16T03:12:04","slug":"sa-is-een-nasie-met-een-toekoms-da","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3717","title":{"rendered":"SA is een nasie met een toekoms ? DA"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/zillesw.JPG\" width=\"128\" height=\"160\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Helen Zille<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Suid-Afrikaners is een volk met een toekoms, het DA-leier Helen Zille ges&ecirc; in die party se Versoeningsdagboodskap. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Zille het ges&ecirc; die DA het sy toewyding hernu om die verdeeldheid van die verlede te oorkom en &#39;n oop gemaanskap wat gewortel is in liefde vir diversiteit daar te stel vir almal.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Vandag (Dinsdag) is een van die belangrikste vakansiedae in ons land, omdat dit simboliseer hoedat &#39;n nasie verby sy verskille kan werk, hoe &#39;n land die vooruitgang kan vier wat gemaak is na eenheid toe en om &#39;n beter toekoms vir die land se mense daar te stel.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Dit is &#39;n dag waarop ons na die verlede kyk en onsself daartoe verbind om sy negatiewe nalatenskap te bowe te kom.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons kan Suid-Afrika in &#39;n veilige, welvarende, vrye gemeenskap verander waar elkeen die geleentheid het om sy drome te bereik, ten spyte van die omstandighede waaronder hulle gebore is,&quot; het Zille ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Oor die laaste 14 jaar is baie gedoen om &#39;n verenigde Suid-Afrika daar te stel, maar terwyl die land sy mylpale vier moet die burgers die uitdagings wat hulle in die gesig gestaar het onthou, uitdagings wat eenheid bedreig het. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Misdaad, werkloosheid, armoede, en MIV\/Vigs bedreig die samhorigheid van die samelewing en ons moet almal &#39;n hernude verbintenis toon om die uitdaging aan te pak, aangesien dit eers is wanneer daardie sake aangespreek is dat ons kan praat van Suid-Afrika as &#39;n verenigde en versoene nasie.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons moet &#39;n bre&euml;r en inklusiewe Suid-Afrikanisme kultiveer wat gebaseer is op gemeenskaplike burgerskap eerder as ras en etnisiteit. Ons moet die tipe gemeenskap skep waar mense vry van vrees, ekonomies produktief, opgelei en gesond kan lewe.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>As die mees diverse politieke party in die geskiedenis van Suid-Afrika, was die DA trots op die rol wat dit gespeel het in die daarstel van &#39;n verenigde nie-rassige gemeenskap. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons is trots&nbsp; op die beleid wat ons ontwikkel het om lewe in die idee van &#39;n oop geleentheidsgemeenskap te blaas,&quot; het Zille ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons moet altyd onthou dat daar meer is wat ons saambind as wat ons wegstoot. Laat ons nooit vergeet nie: Ons is een nasie met een toekoms.&quot; <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/yeella.com\">\u0440\u0430\u0441\u043a\u0440\u0443\u0442\u043a\u0430 \u0441\u0430\u0439\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/12.10.2017\/aviadostavka_gruzov_spetsifika_preimuschestva_i_tovary\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Helen Zille Suid-Afrikaners is een volk met een toekoms, het DA-leier Helen Zille ges&ecirc; in die party se Versoeningsdagboodskap. Zille het ges&ecirc; die DA het sy toewyding hernu om die verdeeldheid van die verlede te oorkom en &#39;n oop gemaanskap wat gewortel is in liefde vir diversiteit daar te stel vir almal. &quot;Vandag (Dinsdag) is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3717\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA is een nasie met een toekoms ? DA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,21089,165,3560,21108],"class_list":["post-3717","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-nuus","tag-praag","tag-sa-is-een-nasie-met-een-toekoms-da","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3717","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3717"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3717\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3717"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3717"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3717"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}